# The DA in the Northern Cape has asked provincial MEC of Social Development, Nontobeko Vilakazi, to urgently explain the disruption in the migration of South African Social Security Agency gold cards to Postbank black cards. Card transitioning apparently came to a halt in Kimberley, with the process only due to be reinstated after the deadline […]
The Augrabies Watervalle in die Noord-Kaap dreun weer terwyl watervlakke voor die Paasvakansie styg. Die Oranjerivier vloei baie sterker as gewoonlik en het hierdie week 427 kubieke meter per sekonde behaal. Die Departement van Water en Sanitasie sê die vloei kan teen Goeie Vrydag ’n hoogtepunt van drie-duisend kubieke meter per sekonde bereik, ná onlangse […]
The Augrabies Falls in the Northern Cape is roaring again as water levels rise ahead of the Easter holidays. The Orange River is flowing much stronger than usual, reaching 427 cubic metres per second this week. The Department of Water and Sanitation says the flow could peak at three-thousand cubic metres per second by Good […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het inwoners wat onder vloedlyne woon langs die Vaalrivier, stroomaf van die Vaaldam en die Bloemhofdam, gewaarsku laagliggende gebiede bly kwesbaar. Dit is as gevolg van die sluise van albei damme wat oopgemaak is om watervlakke te bestuur. Majodina het inwoners versoek om gebiede te ontruim […]
# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina has cautioned residents living within the flood line along the Vaal River System, downstream of the Vaal Dam and Bloemhof Dam, that low-lying areas remain vulnerable. This is due to the open sluice gates at both dams, which are being used to manage water levels. Majodina urged residents to […]
# Inwoners in laagliggende gebiede naby die Vaaldam is gewaarsku om te ontruim weens die gevaar van oorstromings. Sondag is ʼn vyfde sluis oopgemaak om toenemende watervlakke te bestuur weens voortdurende reënval in die Vaalrivier se opvangsgebied. ʼn Woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê die dam is meer as 100-persent […]
# Residents of low-lying areas near the Vaal Dam are urged to evacuate due to potential flooding risks. A fifth sluice gate was opened on Sunday morning to manage increased levels due to continuing rain in the Vaal River catchment area. Department of Water and Sanitation’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the dam has surpassed 100-percent […]
# Die Kaapse Onafhanklikheidsparty beplan om op 22 April ‘n afvaardiging van vredesmagte vanaf Brackenfell na Orania te stuur, om saam te val met die EFF se geskeduleerde betoging teen die bestaan van die dorp. Dit volg na aansprake deur die voorsitter van die EFF in die Noord-Kaap, Shadrack Tlhaole, oor die party se gedissiplineerde […]
# The Cape Independence Party plans to send a delegation of peacekeepers from Brackenfell to Orania on 22 April, coinciding with EFF’s scheduled protest against the town’s existence. This follows EFF Northern Cape chairperson Shadrack Tlhaole’s assertion of the party’s disciplined approach to protests. Cape Independence Party leader, Jack Miller, stated that they aim to […]