# An intense cold front is expected to hit the Western and Northern Cape from Wednesday to Friday. South African Weather Service forecaster Lehlohonolo Thobela says as the system moves east, strong winds will also affect the Eastern Cape and inland provinces:
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê koel en koue toestande sal vandag voortduur, maar het gewaarsku teen ‘n ernstige kouefront wat die Wes-Kaap en Noord-Kaap Woensdag en Donderdag sal tref. Die publiek en veral kleinveeboere moet bedag wees op baie koue, nat en winderige toestande met swaar reënval, sterk binnelandse winde en stormsterk kuswind. ‘n Baie […]
# The South African Weather Service says cool and cold conditions will continue today but warned of an intense cold front that will hit the Western Cape and Northern Cape on Wednesday and Thursday. The public and small stock farmers are advised that very cold, wet, and windy conditions with heavy rainfall, strong interior winds […]
# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê rampspanne is gereed te midde van nog ‘n verwagte kouefront wat verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die kouefront sal na verwagting teen Woensdag suid van die land verbybeweeg. Dit sal koue tot baie koue dagtemperature tot gevolg hê oor die binneland van die Wes-Kaap en die Namakwa-distrik […]
# The George Municipality in the Western Cape says disaster teams are on standby as another cold front is expected. The South African Weather Service says a cold front is expected to slip south of the country by Wednesday morning. This will introduce cold to very cold daytime temperatures in places over the interior of […]
# AfriForum sê veediefstal het Suid-Afrika se landbousektor alreeds meer as 200-miljoen-rand van Januarie tot Maart vanjaar gekos. Terwyl die polisie ‘n effense daling in veediefstalsake aangemeld het, waarsku Hennie Bekker van AfriForum dat die finansiële skade veel erger is, aangesien meer as 43-duisend diere in die laaste kwartaal alleen gesteel is. Bekker het ook […]
# AfriForum says stock theft cost South Africa’s agricultural sector over 200-million-rand from January to March this year. While police reported a slight drop in stock theft cases, AfriForum’s Hennie Bekker warns that the financial damage is far worse as over 43-thousand animals were stolen in the last quarter alone. Bekker also confirmed that the […]
# Die DA sê ten minste tien Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagbasisse in Gauteng, die Wes-Kaap en die Noord-Kaap is deur onwettige grondbestters oorgeneem. Die party beweer dat informele nedersettings en veekrale op militêre grond opgerig is, insluitend by die Marievale-basis in Gauteng, waar koeie en bokke aangehou word. Maliyakhe Shelembe van die DA doen ‘n beroep […]
# The DA says at least ten South African National Defence Force bases across Gauteng, Western Cape, and the Northern Cape have been invaded by land grabbers. The party claims informal settlements and livestock kraals have been set up on military land, including at Marievale base in Gauteng, where cows and goats are being kept. […]