# The agriculture organisation TLU SA has announced the six finalists for the 2025 Young Farmer of the Year competition. The finalists are the Free State’s Thian Heyns, Tiaan Barkhuizen from the Northern Cape, and Mpumalanga is represented by Niel Booyens, Martin van Jaarsveld, Willem van der Merwe and Francois du Toit, who have entered as […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die Provinsiale Rampbestuursentrum sal op gereedheidsgrondslag bly met gure weer wat weer vanaf môre verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir baie koue, nat en winderinge toestande regoor die Wes- en die Noord-Kaap. Bredell se woordvoerder, Rowena van Wyk, […]
# Western Cape Local Government, Environmental Affairs and Development Planning MEC, Anton Bredell says the Provincial Disaster Management Centre will remain on alert as inclement weather conditions expected from Friday. The South African Weather Service has issued a warning for very cold, wet and windy conditions across the Western Cape and Northern Cape provinces. The department’s […]
# Die Congress of the People doen ‘n beroep op die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling om ‘n onafhanklike forensiese oudit in te stel na die Noord-Kaapse KMMO-trust se geheimsinnige Unboxing Basha-projek. Die projek is gemik op die bemagtiging van klein-, medium- en mikro-ondernemings deur die lewering van vraghouers aan kwalifiserende en verdienstelike ondernemings. Kapes Dikgetsi […]
# The Congress of the People is calling for the Department of Economic Development to initiate an independent forensic audit into the Northern Cape SMME Trust’s secretive Unboxing Basha project. The project aims to empower small, medium, and micro enterprises by delivering containers to qualifying and deserving businesses. COPE’s Pakes Dikgetsi says reports indicate that far […]
# Suid-Afrika se nasionale voël, die bloukraanvoël, is herklassifiseer as kwesbaar weens ‘n beduidende afname in sy getalle, veral in die Wes-Kaapse Overberg-gebied waar dit die afgelope 15 jaar met 44-persent gedaal het. Die getalle daal ook in die semi-woestynstreek van die Karoo, waar die meeste van die land se bloukraanvoëls voorkom. ‘n Bewaringswetenskaplike van […]
# South Africa’s national bird, the blue crane, has been reclassified as vulnerable due to a significant population decline, particularly a 44-percent drop in the Western Cape’s Overberg region over 15-years. The population is also declining in the semi-desert region of the Karoo, home to the majority of blue cranes in the country. Endangered Wildlife […]
# ‘n Erge koue front sal die Wes- en die Noord-Kaap na verwagting vanaf Woensdag tot Vrydag tref. ‘n Voorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Lehlohonolo Thobela, sê wanneer die stelsel ooswaarts beweeg, sal sterk wind die Oos-Kaap en binnelandse provinsies beïnvloed:
# An intense cold front is expected to hit the Western and Northern Cape from Wednesday to Friday. South African Weather Service forecaster Lehlohonolo Thobela says as the system moves east, strong winds will also affect the Eastern Cape and inland provinces: