# Die Departement van Militêre Veterane sê hy is bewus van sowat 300 veterane se kommer oor vertragings met die uitbetaling van hulle pensioene. Meer as vierduisend-378 veterane het hulle pensioene ontvang sedert die voordeel in November 2023 ingestel is. ʼn Woordvoerder van die departement, Mxolisi Mkhonza, sê as gevolg van begrotingstekorte is dit duidelik […]
# The Department of Military Veterans says it is aware of concerns raised by approximately 300 veterans regarding delays in the disbursement of their pension. Since the implementation of this benefit in November 2023, over four-thousand-378 veterans have successfully received their pensions. The department’s Mxolisi Mkhonza says, due to budgetary constraints, it has become evident […]
# Die Azanian People’s Organisation ruk vandag op na die Uniegebou in Pretoria om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se verwydering te eis. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig die minister van politieke inmenging, soos die ontbinding van die KZN-taakspan wat politieke moorde ondersoek. AZAPO sê hulle eis ook dat korrupte amptenare uit die […]
# The Azanian People’s Organisation will be marching to the Union Buildings in Pretoria today, calling for the removal of Police minister Senzo Mchunu. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has accused the minister of political interference, including in the disbandment of the KZN political killings task team. AZAPO says they are also calling for a […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, maan onderwysers om hulle vaardighede op te skerp en vernuwend te wees in die klaskamer. Sy het gister die Mega Maths-fees by die Universiteit van die Wes-Kaap toegespreek. Die departement bied die fees aan in samewerking met die Europese Unie en die Afrika-instituut vir Wiskundige […]
# Die GOOD-party sê die regering moet ʼn streng boodskap stuur aan die vreemdelingehaters wat buitelanders in Gauteng en KwaZulu-Natal toegang tot gesondheidsgeriewe weier. Operasie Dudula het verlede week buitelanders gekeer om mediese sorg te kry, onder meer by die Addington-hospitaal, Gateway-kliniek en RK Khan-hospitaal in Chatsworth. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die Grondwet […]
# Minister of Higher Education and Training, Nobuhle Nkabane, has urged teachers to keep upskilling themselves and to keep innovating in the classroom. She addressed the Mega Maths Festival at the University of the Western Cape on Wednesday. The festival is hosted by the department in partnership with the European Union and the African Institute […]
# Die Vryheidsfront Plus sê tydens die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se begrotingspos in die Parlement, was vooroordeel teen wit mense, veral Afrikaners, baie duidelik. Wynand Boshoff van die party sê verteenwoordigers van die MK-party en EFF het herhaaldelik na wit mense as “gronddiewe” verwys en gesê die teiken dat 30-persent van alle […]
# Die MK-party het ‘n strafsaak teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu en adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya by Pretoria se Brooklyn-polisiestasie aanhangig gemaak. Dit is vir meineed en regsverydeling ná bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het beweer dat Mchunu en Sibiya medepligtig is by ‘n sindikaat, beheer deur dwelmkartelle en sakelui, […]