# Profmed wil jong dokters ondersteun met ‘n jaar se gratis mediese hulp deur Suid-Afrika se eerste digitale locum-mark, die finDR-platform. Dit is gemik op gekwalifiseerde dokters en tandartse onder 30 wat die afgelope twee jaar gemeenskapsdiens voltooi het en werkloos of pas in diens geneem is. finDR is ‘n platform wat hulle verbind met […]
# Profmed wants to support young doctors with a year of free medical aid through the finDR platform, South Africa’s first digital locum marketplace. The initiative will target qualified doctors and dentists under 30 who have completed community service in the past two years and are unemployed or newly employed. finDR is a platform that […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het doktor Thobeka Ntini-Makununika, ʼn gewese huishulp wat onlangs haar doktorsgraad in Filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, ontvang het, gelukgewens. Die titel van haar tesis is “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta sê die 32-jarige Ntini-Makununika se reis is inspirerend omdat […]
# Education activist Hendrick Makaneta has congratulated doctor Thobeka Ntini-Makununika, a former domestic worker, who recently earned her PhD in Philosophy from the University of KwaZulu-Natal. The 32-year-old’s thesis is titled “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta says Ntini-Makununika’s journey is inspiring, having worked part-time as a […]
# Die GOOD-party sê die deportasie van die klimaatsaktivis Greta Thunberg en ander aan boord van die Madleen het dalk onbedoeld aandag getrek na die humanitêre krisis in Gaza. Die boot met 12 mense aan boord wat volgens berigte humanitêre hulp na Gaza wou neem, is na die Israelse hawestad Asdod gesleep nadat dié land […]
# Die Presidensiële Klimaatkommissie waarsku Suid-Afrika loop die gevaar van toenemende risiko’s sonder dringende klimaatoptrede. Die kommissie sê in sy konsep-aanbevelings vir die land se klimaatsteikens temperatuurstygings sal lei tot ‘n vermindering in mielieproduksie en watertekorte, wat voedselbeskikbaarheid sal raak. Suid-Afrika kan teen die einde van die eeu temperatuurstygings van tussen twee en vyf grade […]
# Eskom sê hy verskerp sy fokus op omgewingsprestasie en langtermyn volhoubaarheid. Die kragnutsmaatskappy het tot nou meer as drie-miljard-rand in vrystellingsverminderingsprojekte belê, met 15,6-miljard-rand wat vir die volgende vyf jaar toegeken is. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle het noemenswaardige vordering gemaak met die vermindering van stikstofoksied-vrystellings uit hulle kragstasies. Sy sê die […]
# Cosatu sê hy is diep bekommerd oor die skadelike wolk wat oor die aanstelling van raadsvoorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede hang. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het die voorsitters se aanstelling verlede maand onttrek ná teenkanting van opposisiepartye en vakbonde, wat bewerings oor nepotisme en gebrek aan meriete […]
# The GOOD Party says the capture and deportation of climate activist Greta Thunberg and those aboard the Madleen may have unintentionally done more to draw global attention to the deepening humanitarian crisis in Gaza. The boat carrying 12 people that was trying to bring humanitarian aid to Gaza was towed to the Israeli port […]