# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan drie lande in Suidoos-Asië wat gemik was op handel, belegging en die hernuwing van geskiedkundige bande, was ‘n sukses. Die president het Indonesië, Viëtnam en Maleisië besoek, waar hy ook as gas van die voorsitter deelgeneem het aan die 47ste Beraad van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies. […]
# Die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie sê die Arbeidshof se uitspraak teen ArcelorMittal Suid-Afrika herbevestig die reg van werkers op billike onderhandeling en geregtigheid wat betref prosedures. Die hof het die heraanstellng van alle werkers van ArcelorMittal se aanlegte in Newcastle en Vereeniging gelas, wat vroeër vandeesmaand onregverdig afgelê is. Asive Dyani van Saftu sê die uitspraak […]
The headlines of the leading newspapers on 28 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the head of the police ballistics division, brigadier Mishak Mkhabela, told the Madlanga Commission that the ballistics expert, who is accused of omitting information in the firearm analysis report of the murder of engineer Armand Swart, did not commit sabotage, […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa verwelkom die Arbeidshof se beslissing dat alle werkers in Newcastle en Vereeniging wat ArcelorMittal Suid-Afrika vroeër die maand afgelê het, weer aangestel word. AMSA het die onderhandelingsproses oor afleggings aan die begin van Maart eensydig gestaak en sonder beraadslaging voortgegaan met afdankings. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dis ʼn oorwinning vir die […]
# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, is die sesde getuie wat vandag en môre voor die parlementêre ad hoc-komitee verskyn. Die komitee ondersoek die waarheid agter bewerings van misdaadinsypeling en politieke inmengery in die strafregstelsel. Mathale het in 2019 adjunkminister geword en saam met Polisieminister Senzo Mchunu en oudminister Bheki Cele gewerk wat albei […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die hoof van die polisie se ballistiese afdeling, brigadier Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê dat hoewel die ballistiese kenner, wat daarvan beskuldig word dat hy inligting in die vuurwapenanaliseverslag van die moord op ingenieur Armand Swart weggelaat […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die stryd teen korrupsie en die beskerming van fluitjieblasers is ʼn belangrike hoeksteen van die staat se hernuwing. Hy het gister Public Interest South Africa se jaarlikse Fluitjieblaser-beraad in Johannesburg toegespreek. Nel sê korrupsie het die staat se morele gesag verswak en openbare vertroue […]
# President Cyril Ramaphosa says his three-nation state visit to Southeast Asia, which has been based on trade, investment, and reviving historical ties, has been a success. The president visited Indonesia, Vietnam, and Malaysia, where he also participated as a guest of the chair at the 47th Association of Southeast Asian Nations Summit. Briefing the […]
# The South African Federation of Trade Unions says the Labour Court’s ruling against ArcelorMittal South Africa reaffirms the right of workers to fair consultation and procedural justice. The court has ordered the reinstatement of all workers from ArcelorMittal’s plants in Newcastle and Vereeniging, who were unfairly retrenched earlier this month. Saftu’s Asive Dyani says […]