# Suid-Afrika het G20-lidstate gevra om buigsaam te wees terwyl die werkgroep vir bemagtiging van vroue die laaste onderhandelingsfase van die heel eerste G20 Ministeriële Verklaring oor die Bemagtiging van Vroue nader. Die werkgroep wat in 2023 onder Indië se G20-presidentskap gestig is, het gegroei onder Brasilië in 2024 en nou Suid-Afrika in 2025. Die […]
# The Southern African Faith Communities’ Environment Institute says that South Africa must resist false solutions like oil, gas and nuclear projects, that perpetuate inequality and delay a just, renewable transition. This comes as several offshore oil and gas projects are being proposed, in addition to Eskom’s proposal to extend the operating lifespan of Koeberg Nuclear Power […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan drie lande in Suidoos-Asië wat gemik was op handel, belegging en die hernuwing van geskiedkundige bande, was ‘n sukses. Die president het Indonesië, Viëtnam en Maleisië besoek, waar hy ook as gas van die voorsitter deelgeneem het aan die 47ste Beraad van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies. […]
# Die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie sê die Arbeidshof se uitspraak teen ArcelorMittal Suid-Afrika herbevestig die reg van werkers op billike onderhandeling en geregtigheid wat betref prosedures. Die hof het die heraanstellng van alle werkers van ArcelorMittal se aanlegte in Newcastle en Vereeniging gelas, wat vroeër vandeesmaand onregverdig afgelê is. Asive Dyani van Saftu sê die uitspraak […]
The headlines of the leading newspapers on 28 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the head of the police ballistics division, brigadier Mishak Mkhabela, told the Madlanga Commission that the ballistics expert, who is accused of omitting information in the firearm analysis report of the murder of engineer Armand Swart, did not commit sabotage, […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa verwelkom die Arbeidshof se beslissing dat alle werkers in Newcastle en Vereeniging wat ArcelorMittal Suid-Afrika vroeër die maand afgelê het, weer aangestel word. AMSA het die onderhandelingsproses oor afleggings aan die begin van Maart eensydig gestaak en sonder beraadslaging voortgegaan met afdankings. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dis ʼn oorwinning vir die […]
# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, is die sesde getuie wat vandag en môre voor die parlementêre ad hoc-komitee verskyn. Die komitee ondersoek die waarheid agter bewerings van misdaadinsypeling en politieke inmengery in die strafregstelsel. Mathale het in 2019 adjunkminister geword en saam met Polisieminister Senzo Mchunu en oudminister Bheki Cele gewerk wat albei […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die hoof van die polisie se ballistiese afdeling, brigadier Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê dat hoewel die ballistiese kenner, wat daarvan beskuldig word dat hy inligting in die vuurwapenanaliseverslag van die moord op ingenieur Armand Swart weggelaat […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die stryd teen korrupsie en die beskerming van fluitjieblasers is ʼn belangrike hoeksteen van die staat se hernuwing. Hy het gister Public Interest South Africa se jaarlikse Fluitjieblaser-beraad in Johannesburg toegespreek. Nel sê korrupsie het die staat se morele gesag verswak en openbare vertroue […]