# The bodies of three learners have been recovered after their school bus was swept away by flood waters in the Dikolini area near Mthatha in the Eastern Cape. Residents discovered the bodies of a girl and two boys near the riverbank. There were 13 learners, another two passengers and the driver in the vehicle, […]
# Die DA sê die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, se debakel rondom die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid beklemtoon die behoefte aan strenger parlementêre oorsig oor alle aanstellings deur ministeriële rade. Die minister het die aanstellings van SETA-raadsvoorsitters teruggetrek ná openbare teenkanting. George Michalakis van die DA sê hulle gaan vandag skriftelike vrae rig […]
# Justice minister Mmamoloko Kubayi says action is underway against prosecutors who compromise state cases. This follows National Director of Public Prosecutions, Shamila Batohi’s retracted remark that the National Prosecuting Authority had been infiltrated by corrupt officials. ActionSA called for Batohi’s removal over state capture failures, including the unresolved Gupta extradition. Kubayi defended the NPA, […]
# Reddingspanne in Mthatha in die Oos-Kaap het die skoolbus herwin wat deur vloedwater in die Dikolini-rivier meegesleur is. Daar was 13 leerders, nog twee passassiers en die bestuurder in die voertuig. Geen liggame is binne-in gevind nie. Drie leerders is gister gered. Owerhede sê die soektog na die ander insittendes duur voort, en voeg […]
# President Cyril Ramaphosa sê die verwoesting wat natuurkragte bring, vereis dat almal saamwerk om verligting te bring aan gesinne en gemeenskappe wat dit die nodigste het. Dit volg op die oorstromings in die Oos-Kaap waar nege mense verdrink het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê nasionale, provinsiale en munisipale regerings, asook die Nasionale Rampbestuursentrum, […]
# The legal team of Moroadi Cholota is considering their next move after the Free State High Court ruled her extradition from the US as unlawful. Cholota’s lawyer, Piet Tebane, says they are reviewing options to seek redress for the violation of her constitutional rights. Cholota, former Free State premier Ace Magashule’s personal assistant at […]
# Build One South Africa verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging van ʼn nasionale konvensie in Augustus om ʼn Nasionale Dialoog van stapel te stuur. Die konvensie sal die agenda bepaal vir die land se pad vorentoe en die vordering na Visie 2030 ondersteun. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dis ʼn positiewe en noodsaaklike […]
# Die bekroonde Nigeriese rolprentregisseur, Kachi Benson, wat bekend is vir Daughters of Chibok, gaan sy jongste rolprent hierdie maand vertoon op die 27ste Encounters Suid-Afrikaanse Internasionale Dokumentêre Fees. Die wêreld is meer as ‘n dekade gelede geskok deur die ontvoering van 276 skoolmeisies van Chibok in Nigerië. Benson keer nou terug met Mothers of […]
# Search and rescue teams in Mthatha in the Eastern Cape have retrieved the school bus which was swept away by floodwaters in the Dikolini River. No bodies were found inside. Thirteen learners, two other passengers and the driver were on board, with three learners being rescued yesterday. Authorities say the search for the remaining […]