# Die MK-party het ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa ingedien omdat hy versuim het om minister van Polisie, Senzo Mchunu, af te dank en kwesbare burgers beskerm. Die party vra ‘n spesiale sitting van die parlement binne twee weke om die mosie te bespreek en daaroor te stem. Die hoofsweep van die […]
# Die Parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange het aanbeveel dat die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, vir 15-dae geskors en met ‘n gedeelte van sy salaris beboet word. Die komitee sê Adams het die Parlement in oneer gebring met ‘n rassistiese, seksistiese en neerhalende video op Facebook. Volgens News24 […]
# Suid-Afrika, deur die Departement van Kleinsakeontwikkeling, bied die eerste wêreldwye klein en medium-ondernemings ministeriële vergadering in Johannesburg aan. Die drie-dae beraad is ‘n geskiedkundige eerste vir Afrika. Die vergadering, wat deur die Sentrum vir Internasionale Handel en die VN kleinsake-agentskap georganiseer is, behels kerntemas soos digitale transformasie, toegang tot finansiering, en die groen oorgang. […]
# The MK Party has tabled a motion of no confidence against president Cyril Ramaphosa, for failing to fire Police minister Senzo Mchunu and protect vulnerable citizens. The party has requested a special parliamentary sitting within two weeks to debate and vote on the motion. MK Party chief whip Colleen Makhubele accuses Ramaphosa of ignoring […]
# Not-In-My-Name het die Nasionale Vervolgingsgesag veroordeel nadat die Hooggeregshof in Gqeberha sy aansoek verwerp het om duidelikheid oor die onlangse onskuldigbevinding van die Nigeriese tele-evangelis Timothy Omotoso. Hy en sy medebeskuldigdes is vrygespreek op onder meer verkragting en mensehandel. Die groep sê dit het gebeur omdat die NVG versuim het om ‘n sterk saak […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan nou die Appèlhof nader na sy aansoek vir uitklaring oor die vryspraak van die televisievangelis, Timothy Omotoso, van die hand gewys is. Omotoso en twee medebeskuldigdes is vrygespreek op 32 ernstige aanklagte insluitende verkragting en mensehandel. Die Hooggeregshof in Gqeberha het beslis die Staat moet eers ’n appèl indien. Die […]
# ActionSA sê die rioolkrisis in eThekwini in KwaZulu-Natal het vererger ondanks die feit dat die regering van nasionale eenheid en die regering van provinsiale eenheid al meer as ‘n jaar regeer. Die party het vandeesweek regstappe gedoen en beskuldig koalisievennote van die ANC in sleutel-regeringsrolle daarvan dat hulle nie opgetree het nie. ActionSA se […]
# Die African Transformation Movement sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is onderbefonds en is nie voorbereid om toenemende bedreigings teen te staan nie. Die party sê die ontplooiing na die Demokratiese Republiek die Kongo het die gevare daarvan blootgelê om swak toegeruste soldate na konflikgebiede te stuur. Hy waarsku teen groeiende bedreigings soos misdaad, terrorisme […]
# Parliament’s joint committee on Ethics and Members’ Interests has recommended the suspension of National Coloured Congress leader Fadiel Adams for 15-days and a salary cut. The committee says Adams brought Parliament into disrepute with a racist, sexist and derogatory video posted on Facebook. According to News24, in the clip, he attacked a DA member […]