# President Cyril Ramaphosa sê nasionale en provinsiale diensleweringsgesprekke is daarop gemik om samewerkende regering te versterk soos deur die Grondwet vereis. Hy het in Rustenburg, Noordwes, gepraat en die noodsaaklikheid daarvan beklemtoon om ‘n etiese en bekwame ontwikkelingsstaat te bou. Ramaphosa het die Distriksontwikkelingsmodel uitgelig as die sleutel tot die beëindiging van ‘n versplinterde […]
# President Cyril Ramaphosa says national and provincial service delivery discussions aim to strengthen cooperative governance as required by the Constitution. Speaking in Rustenburg, North West, he stressed the need to build an ethical, capable, developmental state. Ramaphosa highlighted the District Development Model as key to ending fragmented governance and funding constraints. He emphasised that […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa says president Cyril Ramaphosa’s service delivery provincial gatherings are vital for aligning national, provincial, and local leaders. Speaking in Rustenburg, North West during the seventh engagement of its kind, Hlabisa stressed the importance of the District Development Model in breaking silos and improving collaboration. He acknowledged […]
# Die eerste Suid-Afrikaanse Modetoekennings wat die vierde van volgende maand in Sandton, Johannesburg, aangebied word, kondig die aankoms van die Wêreldmodetoekennings in Afrika aan. Die legendariese ontwerper David Tlale ontvang ‘n lewensprestasie-toekenning, terwyl Laduma Ngxokolo vereer word vir sy wêreldwye bydrae tot mode. Thebe Magugu, Rich Mnisi en Bonang Matheba tel onder die benoemdes. […]
# Die veroordeelde moordenaar Thabo Bester se regsverteenwoordiger, Courage Morero, is teleurgesteld omdat die Hooggeregshof in Pretoria sy en Nandipha Magudumana se dringende aansoek verwerp het om Netflix se dokumentêr, Beauty and the Bester, te verbied. Regter Sulet Potterill het beslis Bester het toegang tot ander regsmiddels en voorafgaande beperking is nie die enigste keuse […]
# Deputy president Paul Mashatile says the government will provide stronger support for farmers and strengthen food security. Speaking at the NAMPO Cape 2025 in the Overberg in the Western Cape, Mashatile highlighted challenges such as water shortages, lack of funding and inadequate support for emerging farmers. He also confirmed ongoing talks with the US […]
# Cosatu het in beginsel die tertafellegging in die Parlement van die Wysigingswetsontwerp op Drank, verwelkom. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die wetsontwerp kyk na die behoefte vir ‘n progressiewe reaksie oor die krisis van drankmisbruik wat endemies in Suid-Afrika is, veral onder die werkersklasse en die plattelandse gemeenskappe. Hy sê meer as 40-persent van die […]
# Die organisasie Lawyers for Human Rights verwelkom die Konstitusionele Hof se baanbreker-uitspraak, wat bevestig dat artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik en onbillik diskriminerend is op grond van geslag. Die organisasie se prokureur, Mametlwe Sebei, sê hierdie uitspraak bevestig dat die reg om ‘n mens se van […]
# Johannesburg en Tshwane is medevoorsitters van die 2025 Urban 20-burgemeestersberaad in Johannesburg, ‘n globale diplomatieke projek wat stedelike prioriteite binne die G20-agenda versterk. Die beraad is byeengeroep deur C40 Cities, en United Cities and Local Governments. Die medevoorsittersrol plaas Afrika-stede aan die voorpunt van globale stedelike bestuur en volhoubare transformasie. Die beraad sal fokus […]