# Soccer: Tickets for Saturday’s Nedbank Cup final between Kaizer Chiefs and Orlando Pirates at Durban’s Moses Mabhida Stadium have officially sold out. However, over ten-thousand tickets were oversold due to system failures. Stadium Management South Africa CEO Bertie Grobbelaar says affected fans will receive refunds. In addition, public viewing areas will be set up […]
# Afrikaans vier vandag honderd jaar as amptelike taal. Thomas Walters van die DA sê Afrikaans het oor die dekades ontwikkel in ’n taal wat die verskeidenheid van Suid-Afrika weerspieël, en is ’n taal wat mense verbind, verhale dra, en gemeenskappe vorm. Hy sê vandag is ’n geleentheid om hulde te bring aan al die […]
# Die Minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa sal vandag haar departement se afvaardiging lei in ’n werksessie met Standardbank. Woordvoerder van die departement, Litha Mpondwana, sê die werksessie is daarop gemik om samewerking te verdiep ten einde staatsvermoë op die gebied van beplanning, monitering en evaluering te versterk, terwyl dit ook die […]
# Minister in the Presidency for Planning, Monitoring and Evaluation, Maropene Ramokgopa, will lead her Department’s delegation in a workshop with Standard Bank today. The department’s spokesperson Litha Mpondwana says the workshop aims to deepen collaboration in enhancing state capacity in planning, monitoring, and evaluation, while supporting the implementation of the Medium-Term Development Plan for […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema, is ’n visum geweier vir die Verenigde Koninkryk wat hom verhoed om die naweek die Cambridge-konferensie by te woon. Malema het die besluit afgemaak as ’n poging om politieke meningsverskille te onderdruk. Hy het bekendgemaak dat hy die weieringsbrief net vier uur voor sy beplande vertrek ontvang […]
# EFF leader Julius Malema has been denied a UK visa to attend the Cambridge Conference this weekend. Malema criticised the decision as an attempt to silence dissenting political views. He revealed that he received the denial letter just four hours before his scheduled departure, despite earlier assurances that the matter would be resolved earlier […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie betwis die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se bewering dat 90-persent van openbare skole in ‘n goeie toestand is. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, voer aan baie skole ondervind steeds beduidende infrastruktuurprobleme, insluitend onvoldoende toiletgeriewe en klaskamers. Cembi het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon hierdie uitdagings weerspreek […]
# Die DA het ‘n beroep op die Minister van Water en Sanitasie, Penny Majodina, gedoen vir ’n onmiddellike ondersoek deur die Ouditeur-Generaal oor die toename van elf-miljard-rand in die koste van Fase 2 van die Lesotho Hooglandwaterprojek. Die projek is in 2008 begroot op agt-miljard-rand, maar volgens Stephen Moore van die DA het die […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Bank vir Internasionale Betalings het die 2025 G20 TechSprint-inisiatief in Johannesburg van stapel gestuur. Die kompetisie nooi wêreldwye innoveerders uit om digitale oplossings te ontwikkel wat vertroue en integriteit in die finansiële stelsel kan versterk, met die fokus op digitale identiteit en di deel van oorgrens-kredietdata. Die president van […]