# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says this week’s Africa Green Hydrogen Summit in Cape Town will unveil the Pan-African Green Hydrogen Report and strategy to drive energy innovation. Speaking in Kempton Park, Gauteng Ramokgopa said solving the electricity crisis is key to economic growth. He emphasised confidence in South Africa’s technical ability, calling […]
# AfriForum het die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, gekritiseer omdat hy stilbly oor SANParke se tenderskandaal van ‘n miljard-rand. ‘n Hof het onlangse bevind dat die inligtings-tegnologie-kontrak wat SANParke toegeken het, onwettig en ongrondwetlik is. Lambert de Klerk van AfriForum sê die stilswye dui op medepligtigheid aan korrupsie aangesien geen […]
# Police have charged a 39-year-old man for the murder of 14-year-old Likhona Fose in Gauteng. Police say their Occult Unit linked him to the crime after questioning him. Likhona’s mutilated body was found in Roodepoort a day after she went missing last week. She was last seen in Durban Deep. The teen was buried […]
# Die DA eis dat die Ouditeur-generaal se verslag oor die mislukte rybewyskaart-tender onmiddelik beskikbaar gestel moet word. Dit volg terwyl Suid-Afrika se enigste kaart-drukker aanhoudend breek, en ‘n agterstand van meer as 730-duisend kaarte veroorsaak het. Chris Hunsinger van die DA sê die koste vir nuwe slimkaarttoerusting het vanaf 486-miljoen-rand tot 898-miljoen-rand gestyg in […]
# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in April met 6,3-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die voedsel- en dranksektor, motorvoertuie, en staal- en metaalprodukte. Produksie het egter van Maart tot April effens gestyg met 1,9-persent. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê produksie en verkope het die […]
# Statistics South Africa says manufacturing production fell by 6.3-percent in April compared to the same time last year. The biggest declines were recorded in the food and beverages sector, motor vehicles, and steel and metal products. However, production rose slightly by 1.9-percent from March to April. Stats SA’s Nicolai Claassen says production and sales […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die media-beskrywing oor die aanstelling van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se uitvoerende hoof, Tebogo Malaka, is misleidend en feitelik verkeerd. Hy word daarvan beskuldig dat hy die trust beskerm en ondersoeke na korrupsie en verkrygingsonreëlmatighede deur Malaka toegesmeer het. Zikalala het op ‘n nuuskonferensie gesê […]
# Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming versoek president Cyril Ramaphosa om dringend ‘n regter-geleide ondersoek na die Nasionale Vervolgingsgesag in te stel. Dit volg terwyl kommer begin toeneem oor die NVG se reeks hoëprofiel-hofmislukkings. News24 berig die dinkskrum sê daar moet ondersoek gedoen word na die NVG se struktuur, leierskap en vermoë om groot […]
# The DA demands the immediate release of the Auditor-General’s report into the failed driver’s licence card tender. This follows repeated breakdowns of South Africa’s only licence card printing machine, leaving a backlog of over 730-thousand cards. The DA’s Chris Hunsinger says costs for new smart card equipment ballooned from 486-million-rand to 898-million-rand in a […]