# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het Suid-Afrika versoek om die fokus na nuwe uitvoermarkte te verskuif, veral in Afrika. Tau het op die bekendstelling van AECI se Eeufees-erfenis-boek, beklemtoon hoe belangrik die Kontinentale Vryhandelsooreenkoms is om groei in nywerheid te bevorder. Hy het gesê Suid-Afrika moet sy vervaardiging verbeter, beleggings […]
# Die MK-party het die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, beskuldig dat hy Suid-Afrika se transformasiewette ignoreer omdat hy ‘n beleid bevorder wat buitelandse telekommunikasie-ondernemings, soos Starlink wat aan Elon Musk behoort, toelaat om sonder behoorlike raadpleging of plaaslike vennootskappe te werk. Colleen Makhubele van die party het op ‘n vergadering van […]
# Advocacy group Section27 and families of the Life Esidimeni victims are calling on the National Prosecuting Authority to urgently prosecute former Gauteng Health MEC Qedani Mahlangu and former mental health director Makgabo Manamela. An inquest found them criminally responsible for the deaths of some of the 144 mental health patients. The renewed call comes […]
# Reach For A Dream versoek Suid-Afrikaners om Vrydag, op Pantoffeldag, hul pantoffels te dra en ‘n plakker van twintig-rand te koop. Die veldtog ondersteun kinders met lewensbedreigende siektes en poog om hul drome ‘n werklikheid te maak. Fondse wat ingesamel word, help dus om vreugde en hoop aan jong pasiënte te bring. Die organisasie […]
# The MK Party has replaced Mzwanele Manyi as its chief whip in Parliament with former Johannesburg council speaker, Colleen Makhubele. The party’s deputy leader John Hlophe, made the announcement, thanking Manyi for his service and said the change takes effect immediately. Hlophe urged members of Parliament to support Makhubele in her new role, expressing […]
# Die EFF sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, oorskry sy magte deur ‘n ministeriële beleidsvoorskrif te gebruik om die reëls van die IKT-sektor te verander sonder behoorlike wetgewing. Tydens die parlement se kommunikasiekomitee-inligtingsessie het die party kommer uitgespreek oor die impak van buitelandse satellietmaatskappye soos Starlink op plaaslike werkgeleenthede en […]
# The MK Party has accused Communications and Digital Technologies minister Solly Malatsi of ignoring South Africa’s transformation laws by pushing a policy that allows foreign telecom companies like Elon Musk’s Starlink to operate without proper consultation or local partnerships. Speaking during Parliament’s Communications Committee meeting, the party’s Colleen Makhubele said Malatsi failed to support […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het, in samewerking met geregistreerde kredietburo’s, ongeveer 210-duisend begunstigdes van maatskaplike toelaes geïdentifiseer wat blykbaar inkomste ontvang wat nie eerlik aan die agentskap verklaar is nie. ‘n SASSA-woordvoerder, Andile Tshona, sê as deel van hierdie inisiatief sal maatskaplike toelaebetalings vir die betrokke begunstigdes in die Junie-betalingsiklus vertraag word:
# President Cyril Ramaphosa het die vrystelling verwelkom van die 2024/2025 Konstruksieboek, wat 250 ten volle befondsde projekte ter waarde van meer as 238-miljard-rand uiteensit. Dit verteenwoordig ‘n rekord openbare belegging in paaie, energie, water en logistiek wat hernude fokus na jare van agteruitgang aandui. Die president sê vir die eerste keer sluit die boek […]