# Four SAPS officers have appeared in the Stilfontein Magistrate’s Court on charges of defeating the ends of justice and aiding the escape of detainee Neo James “Tiger” Tshwaeli. Tshwaeli, a suspected illegal mining kingpin, vanished after being rescued from a Stilfontein mine shaft during the Vala Umgodi operation in the North West. The accused […]
# The Office of the Tax Ombud is investigating a surge in eFiling profile hijackings, where cybercriminals exploit taxpayer accounts to redirect refunds. The probe follows numerous complaints from taxpayers and industry bodies, highlighting vulnerabilities in SARS’s digital systems. Tax Ombud Yanga Mputa has initiated a systemic review, with findings to be reported to Finance […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n oudregter van die Konstitusionele Hof, Sisi Khampepe, aangestel om ‘n geregtelike kommissie van ondersoek te lei na vertragings met ondersoeke en vervolging van misdade uit die apartheidsera. Die kommissie sal probeer vasstel of pogings aangewend is om in te meng met ondersoeke of sake te laat ontspoor wat die […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het die aanstelling van Themba Matlou as nuwe uitvoerende hoof verwelkom. Sy aanstelling is gister deur die Kabinet bevestig. Met meer as 25 jaar ondervinding in openbare diens, het Matlou SASSA-bedrywighede oor verskeie provinsies gelei. Hy is reeds seker Desember 2024 as waarnemende uitvoerende hoof in die pos, […]
# ActionSA versoek dat die minister van Vervoer, Barbara Creecy, die hele raad van die Padongelukkefonds in die pad steek, met verwysing na ernstige bewerings van korrupsie en wanbestuur. Dit volg op ‘n vergadering van die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge, waar die fonds beskuldig is dat hy ondersoeke belemmer en fondse misbruik. […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is dankbaar om die regering van nasionale eenheid se eerste herdenking as ‘n belangrike mylpaal in die demokrasie van Suid-Afrika te vier. Sy sê die tien-party-koalisie, wat slegs 14 dae ná die verkiesing gevorm is, toon ‘n sterk verbintenis tot eenheid, bestendigheid en inklusiewe […]
# Die kantoor vir Onafhanklike Kragprodusente sal in Julie ‘n versoek om kwalifikasie uitreik, voor ‘n November-tender uitgereik word vir die eerste fase van Onafhanklike Transmissieprojekte. Hierdie fase behels transmissielyne van een-duisend-164-kilometer en transformators oor drie provinsies. Suksesvolle bieërs sal fasiliteite ontwerp, finansier, bou en bedryf voordat eienaarskap aan die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika oorgedra […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed retired Constitutional Court Judge Sisi Khampepe to lead a judicial commission of inquiry into delays in investigating and prosecuting apartheid-era crimes. The inquiry will examine whether attempts were made to interfere with, or halt investigations into cases identified by the Truth and Reconciliation Commission. The commission, which includes Judge […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die lewenslange vonnisse vir Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in die saak van Smith se jong dogter, Joslin, wat in Februarie verlede jaar aan die Kaapse Weskus verdwyn het. Die NVG se woordvoerder, Eric Ntabazalila, sê die beslissing van die Wes-Kaapse Hooggeregshof is ‘n ongewone, geskiedkundige skuldigbevinding […]