# Die Noorse onderneming, Scatec ASA, het as deel van Suid-Afrika se groen energie-oorgang, voorkeurbieërstatus in die land verseker vir ‘n battery-energiebergingsprojek ter waarde van twee-miljard-rand. Die hernubare energie onderneming is as voorkeurbieër vir die Haru-battery-energiebergingsprojek aangewys, onder die derde bodvenster van die Onafhanklike Kragprodusente se verkrygingsprogram. Scatec sal in die 15-jaar-ooreenkoms bergingskapasiteit aan die […]
# South Africa will host the inaugural Global SME Ministerial Meeting in July. Small Business Development minister Stella Ndabeni-Abrahams says the summit aims to build global partnerships supporting small business amid economic recovery and trade disruptions. Held under the theme ‘Navigating new business frontiers’, the minister says the delegated will map a global Small and […]
# Die Kabinet het die Wysigingswetsontwerp op Indiensneming en die Witskrif oor die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid goedgekeur. Hierdie wetsontwerp bepaal kwotas vir die indiensneming van buitelandse burgers in sektore soos landbou, gasvryheid en konstruksie. Die beleid het ten doel om plaaslike toegang tot werk te bevorder en nie-amptelike indiensneming te beperk. Arbeidsagente kan waarskynlik ook strenger […]
# The South African Police Service is warning the public about a scam involving fake letters and calls pretending to be from the police. Circulating via WhatsApp, these messages use real officers’ names and logos to demand payments for false criminal cases. The police stresses it does not communicate through WhatsApp or video calls. Police […]
# Statistics South Africa reports a 14.8-percent year-on-year drop in liquidations for April. Liquidations of close corporations fell by 12 cases, while company liquidations declined by seven. Stats SA’s Onica Mushwana says over the three months ending April, liquidations decreased by 6.9-percent, and a six-percent drop was recorded for the first four months of the […]
# US pastor and ally to president Donald Trump, Mark Burns, has condemned the controversial ‘Kill the Boer’ chants, saying such rhetoric fuels racial division in South Africa. Burns told Newzroom Afrika that calls to seize land and chants targeting white farmers send dangerous messages and undermine efforts to build unity. He urged South Africans […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die polisie geprys vir die vinnige inhegtenisname van ‘n verdagte in KwaZulu-Natal in verband met die moord op Olorato Mongale. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê die dood van Mongale is ‘n beroep op elke Suid-Afrikaner om op te staan teen geslagsgeweld. Hy sê die plaag van geweld […]
# Olorato Mongale se ma, Keabetswe Mongale, sy is nie geraak deur die noodlottige skietvoorval waain haar dogter se beweerde moordenaar dood is nie. Die polisie het Philangenkosi Makhanya in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal doodgeskiet na hy na bewering op hulle losgebrand het. Die KZN-polisiekommisaris Nhlanhla Mkwanazi, het bevestig die ma van nog ‘n verdagte word ondervra […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, verwelkom die lewenslange vonnisse vir Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn vir mensehandel en ontvoering van die sesjarige Joslin Smith. Die drie se name sal in die Kinderbeskermingsregister aangeteken word soos die Wes-Kaapse Hooggeregshof bepaal het. Die departement se woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die vonnisoplegging, […]