# ‘n Gesoekte verdagte in die moord op die 30-jarige Olorato Mongale van Johannesburg het homself by die KwaMashu-polisiestasie oorgegee. Mongale se liggaam is in Lombardy-Wes in Johannesburg gevind nadat sy ‘n afspraak met haar vermeende moordenaar gehad het. Die polisie het bevestig dat twee verdagtes reeds aangehou word en nóg een, Philangenkosi Makhanya, gister […]
# President Cyril Ramaphosa het die begrafnis van die vryheidsvegter en ANC-staatmaker Gertrude Shope as beide ‘n hartseer en feestelike oomblik beskryf. Ramaphosa het op haar gedenkdiens haar lewe van bykans tien dekades gehuldig as ‘n grootse bydrae tot Suid-Afrika se demokrasie. Hy het ook Shope se rol in die totstandkoming van die Grondwet en […]
# Vandag is Wêreld Geen Tabak-dag. Die Wêreldgesondheidsorganisasie en gesondheidsaktiviste wêreldwyd beklemtoon die bedrieglike taktiek wat die tabak- en nikotienbedryf inspan om veral jong gebruikers te lok. Die tema, Ontmasker die Aantrekkingskrag, vra vir bewustheid en strenger beleid, soos ‘n verbod op geurmiddels om die toename in tabakgebruik te bekamp. Die veldtog eis dringende optrede […]
# President Cyril Ramaphosa has described the funeral of freedom fighter and ANC stalwart Gertrude Shope as both a sad and celebratory moment. Speaking at her service, Ramaphosa honoured her nearly ten-decade-long life as a monumental contribution to South Africa’s democracy. He praised Shope’s role in shaping the Constitution and her leadership within the ANC […]
# A suspect linked to the murder of 30-year-old Olorato Mongale has handed himself over at KwaMashu police station. Mongale’s body was found in Lombardy West, Johannesburg, after she went on a date with her alleged killer. Police confirmed two suspects were already in custody, while Philangenkosi Makhanya was killed in a shootout yesterday. Authorities […]
# Die gewese president Thabo Mbeki het hulde gebring aan die ontslape vryheidsvegter, vakbondlid en voormalige parlementslid Gertrude Shope. Mbeki het haar blywende nalatenskap in Suid-Afrika se bevrydingstryd erken. Hy het gesê dit is noodsaaklik om haar nagedagtenis te eer deur oplossings te vind vir hedendaagse uitdagings en die nasie te lei na eenheid en […]
# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, doen ‘n beroep op aspirant-bewaringsbewustes om in te skryf vir die nuut-geakkrediteerde Nasionale Diploma-program by die Suider-Afrikaanse Natuurlewe Kollege in Hoedspruit, Limpopo. George het gesê dit is ‘n baanbreker-kursus en gesê dit bemagtig die jeug om stropery te bestry en biodiversiteit te beskerm. Die […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, is calling on aspiring conservationists to enroll in the newly accredited National Diploma programme at the Southern African Wildlife College in Hoedspruit, Limpopo. George hailed the course as a gamechanger, saying it empowers youth to combat poaching and protect biodiversity. The college now offers a […]
# Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê Orion Minerals se Prieska koper-en sinkmyn sal ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap aansienlik bevorder. Mantashe het tydens ‘n besoek aan die terrein ‘n gedenkplaat onthul en die myn se vermoë beklemtoon om werk te skep en plaaslike besighede op te hef. Hy sê die projek […]