# Die Vryheidsfront Plus het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak verwelkom dat die ondertekening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering hersien kan word. Die uitspraak volg op regstappe deur die Raad van Gesondheidsfinansierders en die Suid-Afrikaanse Privaat Praktisynsforum wat die logika van president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die wetsontwerp bevraagteken het ondanks groot […]
# The Freedom Front Plus says it recognises the potential of leveraging industrialisation and trade to promote decent work and social justice in South Africa, however, the ANC’s current approach and policies undermine this ideal. The party’s, Heloïse Denner, says the ANC’s obsession with achieving equal outcomes, at the expense of equal opportunities, exacerbates poverty […]
# Eskom Expo for Young Scientists winners are set to represent South Africa at the prestigious Regeneron International Science and Engineering Fair in Columbus, Ohio, in the US. This is the world’s largest pre-college science, technology, engineering and mathematics competition. Four exceptional young innovators, Ismaail Hassen, Salusiwe Mxayiya, Naveera Chana, and Binyameen Mohamedy, will present […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Moody’s het Suid-Afrika se BBP-groeiprojeksie vir 2025 tot 1,5-persent verlaag. Dit is ‘n afgradering van 0,2-persentasiepunte van sy Februarie-projeksie. In sy jongste globale vooruitsig verwag die graderingsagentskap dat die wêreldekonomie met 1,9-persent in 2025 en 2,3-persent in 2026 sal […]
The headlines of the leading newspapers on 07 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Moody’s has lowered South Africa’s GDP growth projection for 2025 to 1.5-percent. This is a downgrade of 0.2-percentage points from its February projection. In its latest global outlook, the rating agency expects the global economy to grow by 1.9-percent in […]
# AfriForum het die Konstitusionele Hof se bevestiging van ‘n 2023-bevel deur die Appèlhof verwelkom, dat ‘n artikel van die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap, Wet 88 van 1995, ongrondwetlik en ongeldig is. Die bepaling het bepaal dat Suid-Afrikaanse burgers outomaties hul burgerskap verloor as hulle vrywilliglik burgerskap van ‘n ander land verkry het. Sue-Ann de […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, ontmoet vandag die families van die vermiste joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat Zodwa Mdhluli by die KwaMhlanga-polisiestasie in Mpumalanga. Sy sal vergesel word deur die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola. Die polisie soek steeds na die paartjie wat meer as twee maande gelede laas in Mamelodi, oos van […]
# ActionSA sê hy stuur vandag sy waagmoedige inisiatief van stapel om Suid-Afrika se ekonomiese transformasie-agenda te herskik tot werklike en blywende regstelling. Die partyleier Herman Mashaba lei die bekendstelling by die Apartheidsmuseum in Ormonde, suid van Johannesburg. Die party se woordvoerder, Matthew George, sê na 31 jaar van demokrasie, is die belofte van betekenisvolle […]
# The Transnational Alliance to Combat Illicit Trade says illicit trade continues to pose a serious threat to South Africa’s economic stability, governance and international standing. According to its latest report, the country loses about 30-billion-rand in revenue every year due to the illicit trade in cigarettes and liquor. South Africa was placed at 60 […]