# Die president van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie veroordeel die sluipmoord op Amerikaanse aktivis, Charlie Kirk, wat verlede week doodgeskiet is terwyl hy by die Utah Valley Universiteit gepraat het. Die 31-jarige Kirk se vermeende moordenaar, die 22-jarige Tyler Robinson, is in aanhouding en sal môre in die hof verskyn. ‘n Gedenkdiens word beplan […]
# Patriotic Alliance president Gayton McKenzie has condemned the assassination of American activist Charlie Kirk, who was shot while speaking at Utah Valley University last week. The 31-year-old’s suspected killer, 22-year-old Tyler Robinson, is in custody and will appear in court tomorrow. A memorial service for Kirk is scheduled for Sunday at State Farm Stadium […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê betogings moet ‘n laaste uitweg wees. Hy het met die media gepraat oor sy departement se gereedheid vir die 2026-akademiese jaar. Manamela sê konflikoplossing-strukture word by universiteite, kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding en gemeenskapskolleges versterk. Hy sê die doelwit is om kampus-eiendom […]
# Minister of Higher Education and Training, Buti Manamela says protests should be a last resort. Briefing the media on the readiness for the 2026 academic year, Manamela said conflict resolution structures are being strengthened across universities, TVET and community colleges. He added the goal is to protect campus property, maintain a safe learning environment, […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die na-skoolse onderwysstelsel is gereed vir ‘n gladde begin van die volgende akademiese jaar. Hy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die gereedheid vir die 2026- akademiese jaar. Manamela sê universiteite, kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding en gemeenskapkolleges sal volgens skedule heropen […]
# Die kommissaris van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor, Unathi Kamlana, het leiers versoek om etiek bo wins te stel. Kamlana, wat tydens die Rhodes Universiteit se 11de jaarlikse lesing van die Aartsbiskop Thabo Makhoba Ontwikkelingstrust gepraat het, waarsku die strewe na finansiële wins sonder integriteit lei tot sistemiese skade. Kamlana het die koste […]
# Oudpresident Thabo Mbeki het Suid-Afrika versoek om opbouende dialoog met Amerika te voer om ‘n handelsoorlog te voorkom en nasionale soewereiniteit te beskerm. Mbeki het by Unisa gepraat oor ekonomiese uitdagings en waarsku teen ‘n botsing nadat Washington tariewe van 30-persent op belangrike Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel het. Mbeki het die regering se pogings onderskryf […]
# Die hoof van Presidensiële Beskerming, Wally Rhoode, is onskuldig bevind aan wangedrag tydens ‘n polisie-tugsaak. Hy is daarvan beskuldig dat hy onreëlmatig ‘n nie-amptelike ondersoek ingestel het na die Phala Phala-diefstalsaak van 2020 toe tien-miljoen-rand van president Cyril Ramaphosa se wildsplaas in Limpopo gesteel is. Die Openbare beskermer, Kholeka Gcaleka, het bevind dat hy […]
# A new NSFAS war room has been established to resolve disputes and ensure stability in next year’s academic year. Higher Education and Training minister Buti Manamela told the media the war room brings together university, TVET, and community college leaders, student representatives, and quality councils to resolve disputes quickly and prevent disruptions. Manamela said […]