# Eskom sê besteding op diesel is steeds binne die begroting vir die huidige boekjaar. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê tot op datum het die kragnutsmaatskappy sowat 3,11-miljard-rand op brandstof vir die oopsiklus-gasturbinevloot bestee wat meer as 520-gigawatt-uur opgewek het. Sy sê dieselverbruik sal na verwagting daal, namate meer eenhede na langtermyn herstelwerk weer […]
# Die DA verwelkom die konsepregulasies wat die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, vrygestel het om nuwe meganismes in te stel vir die verbreding van internettoegang vir alle Suid-Afrikaners. Die party sê toegang tot betroubare, bekostigbare internet is ‘n sleutelbestanddeel vir ekonomiese groei. Willie Aucamp van die DA sê hulle het by […]
# The ATM has strongly condemned what it calls the ANC/DA coalition’s latest act of betrayal against the people of South Africa. Communications and Digital Technologies minister, Solly Malatsi announced that government will ease the 30-percent Broad-Based Black Economic Empowerment requirement to facilitate the entry of Elon Musk’s Starlink into the South African market. ATM’s […]
# Die ATM veroordeel ten sterkste wat hy noem die ANC/DA-koalisie se jongste daad van verraad teen die mense van Suid-Afrika. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi het aangekondig dat die regering die 30 persent-vereiste vir swart ekonomiese bemagtiging sal verslap om die toetrede van Elon Musk se Starlink tot die Suid-Afrikaanse […]
# Die burgerregte-organisasie, AfriForum, verwelkom die Suid-Afrikaanse regering se voorstel wat in die Staatskoerant gepubliseer is, vir die verslapping van rassekriteria vir satellietdiensmaatskappye, soos Starlink, soos vervat in die swart bemagtigingslisensievereistes. Woordvoerder Ernst van Zyl sê AfriForum is ‘n belangrike speler in die stryd om die streng rasse-hindernisse te verwyder wat Elon Musk se Starlink […]
# The civil rights organisation, AfriForum has welcomed the South African government’s proposal issued in the Government Gazette for the easing of racial criteria for satellite service companies, such as Starlink, as contained in the broad-based black economic empowerment licencing requirements. The organisation’s Ernst van Zyl says AfriForum has been a major player in the fight to remove the strict […]
# Eskom sê die kragstelsel is bestendig en het veerkragtigheid getoon namate ‘n koue front die week sommige dele van die land getref het. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê stelselbeperkings is steeds daar, maar voldoende noodreserwes is in plek en strategies ontplooi om die vraag in die winter te ondersteun. Sy sê altesaam vyf-duisend-760 […]
# ActionSA se Vroueforum sê ongereguleerde kinderversorgingsfasiliteite word steeds bedryf sonder die nodige sertifisering of nakoming van veiligheidstandaarde in die land. Modiehi Mashaba van die forum sê die tragiese dood van vier kinders Maandag in ‘n brand in Mayfair, Johannesburg, beklemtoon die sistemiese mislukking om kinders teen onveilige omgewings te beskerm. Sy sê geen kind […]
# Eskom says the power system is stable and demonstrated resilience as a cold front hit some parts of the country this week. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena says system constraints remain and adequate emergency reserves are in place and strategically deployed to support demand during winter periods. She says a total five-thousand-760-megawatts of generation capacity is expected to […]