# The Border Management Authority has disrupted cross-border criminal syndicates at Kosi Bay, recovering three stolen high-value vehicles on Monday. BMA’s Mmemme Mogotsi confirmed the arrests of the suspects who were caught smuggling a stolen motorbike, a tampered Toyota Hilux, and a false-disc Toyota Corolla Cross. All were linked to pending police cases. She calls […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het openbare hulp gevra met die soektog na die vermiste joernalis Sibusiso Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Hulle het op 18 Februarie verdwyn nadat hulle hul huis in Mpumalanga verlaat het. Die polisie het die saak herklassifiseer as ontvoering en kaping en die verdagtes wat in hegtenis geneem […]
# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee op die Polisie, Ian Cameron, dring aan op wetgewende hervormings om burgerlikes teen mishandeling deur BBP-lyfwagte te beskerm. Dit volg nadat die polisie agt van adjunkpresident Paul Mashatile se lyfwagte onskuldig bevind het ná die aanranding van burgerlikes op die N1-hoofweg in Gauteng in 2023. Hulle word […]
# National police commissioner Fannie Masemola has appealed for public assistance in the search for missing journalist Sibusiso Ndlovu and his partner, Zodwa Mdhluli. The couple disappeared on 18 February after leaving their home in Mpumalanga. Police have reclassified the case as kidnapping and hijacking and arrested suspects are expected in the KwaMhlanga Magistrates’ Court […]
# Build One South Africa het president Cyril Ramaphosa versoek om aandag te gee aan hulle groeihandves. Ramaphosa stuur vandag Fase Twee van Operasie Vulindlela van stapel. Die handves stel praktiese oplossings voor om vyf-persent ekonomiese groei te bereik, met die fokus op energie, vervoer, landbou en etiese bestuur. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê […]
# The chairperson of Parliament’s portfolio committee on Police, Ian Cameron, is pushing for legal reforms to protect civilians from VIP bodyguard abuse. This follows police management’s decision to clear eight VIP bodyguards of deputy president Paul Mashatile following the 2023 N1 highway assault in Gauteng. The officials still face 12 criminal charges and will […]
# Build One South Africa has urged president Cyril Ramaphosa to consider its Growth Charter as he launches Phase Two of Operation Vulindlela today. The Growth Charter proposes practical solutions for five-percent economic growth, focusing on energy, transport, agriculture, and ethical governance. BOSA spokesperson Roger Solomons says the party has called for bold, measurable reform […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor die Polisie het die polisiebestuur gekritiseer oor die onskuldigbevinding van agt BBP-lyfwagte van adjunkpresident Paul Mashatile na die N1-hoofweg-aanranding in 2023. Die beamptes, wat 12 strafregtelike aanklagte, insluitend aanranding, in die gesig staar, is elk op borgtog van tien-duisend-rand vrygelaat. Die komitee se voorsitter, Ian Cameron, het aan Newzroom Afrika […]
# Die EFF vra dat vervaldatums vir voorafbetaalde selfoondata en lugtyd onmiddellik geskrap moet word en noem dit uitbuitend en ongrondwetlik. Volgens die party sê die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid hy is besig om vervaldatums te hersien en sal binnekort met ‘n proses van openbare verhore begin. Die EFF sê egter die party het nog nie ‘n […]