# EFF leader Julius Malema has been denied a UK visa to attend the Cambridge Conference this weekend. Malema criticised the decision as an attempt to silence dissenting political views. He revealed that he received the denial letter just four hours before his scheduled departure, despite earlier assurances that the matter would be resolved earlier […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie betwis die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se bewering dat 90-persent van openbare skole in ‘n goeie toestand is. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, voer aan baie skole ondervind steeds beduidende infrastruktuurprobleme, insluitend onvoldoende toiletgeriewe en klaskamers. Cembi het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon hierdie uitdagings weerspreek […]
# Die DA het ‘n beroep op die Minister van Water en Sanitasie, Penny Majodina, gedoen vir ’n onmiddellike ondersoek deur die Ouditeur-Generaal oor die toename van elf-miljard-rand in die koste van Fase 2 van die Lesotho Hooglandwaterprojek. Die projek is in 2008 begroot op agt-miljard-rand, maar volgens Stephen Moore van die DA het die […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Bank vir Internasionale Betalings het die 2025 G20 TechSprint-inisiatief in Johannesburg van stapel gestuur. Die kompetisie nooi wêreldwye innoveerders uit om digitale oplossings te ontwikkel wat vertroue en integriteit in die finansiële stelsel kan versterk, met die fokus op digitale identiteit en di deel van oorgrens-kredietdata. Die president van […]
# The South African Democratic Teachers’ Union has challenged Basic Education minister Siviwe Gwarube’s claim that 90-percent of public schools are in good condition. Sadtu spokesperson Nomusa Cembi argues that many schools still face significant infrastructure issues, including inadequate toilets and classrooms. Speaking to SABC News, Cembi emphasised that these challenges contradict Gwarube’s assessment, highlighting […]
# Absa het aangekondig sy voorsitter, Sello Moloko, sal op 15 Julie ná net meer as drie jaar in die rol, uittree. Moloko het persoonlike redes vir sy besluit aangevoer, met die doel om op gesins-, gemeenskaps- en persoonlike sakeondernemings te fokus. Die Absa-groep het sy waardering uitgespreek vir Moloko se leierskap tydens ‘n deurslaggewende […]
# Absa has announced that its chairperson, Sello Moloko, will step down on 15 July after just over three years in the role. Moloko cited personal reasons for his departure, aiming to focus on family, community, and personal business ventures. The Absa Group expressed its appreciation for Moloko’s leadership during a pivotal phase in the […]
# Die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, het gevra vir die vinnige inhegtenisname van verdagtes wat verbind word met die moord op die 30-jarige aanklaer Elona Sombulula in Mtentu in die Oos-Kaap verlede week. Kubayi sê Sombulula se moord kan moontlik verband hou met ingewikkelde sake waaraan hy gewerk het. Sy het teenoor SABC News […]
# The DA has urged Water and Sanitation minister, Penny Majodina, to request an immediate Auditor-General investigation into the eleven-billion-rand cost increase of Phase 2 of the Lesotho Highlands Water Project. Budgeted at eight-billion-rand in 2008, the DA’s Stephen Moore says the costs have escalated to 53.3-billion-rand. He warns that these overruns could jeopardise water […]