# Die Universiteit van Fort Hare het die skrywer, politieke aktivis en prokureur Mda Mda met ‘n eredoktorsgraad in die Regte vereer. Mda, wat 102 jaar oud is, het ‘n deurslaggewende rol in die apartheidsera gespeel om minderbevoorregtes te verteenwoordig. Hy het in 2019 sy memoir, Struggle and Hope: Reflections on the recent history of […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy neem kennis van die onlangse wysigings aan die Praktykkode oor Ontslag, wat ‘n oplossing moet bied vir Suid-Afrika se volgehoue hoë werkloosheidskoers. Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die wysigings is daarop gemik om prosedure te vereenvoudig, onbillike arbeidspraktyke te herdefinieer en afleggingsprosedures daar te stel. Claude […]
# Cosatu sê hulle verwag nóg hofsake teen die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan deur mense wat wins hoër ag as lewe. Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis President Cyril Ramaphosa se ondertekening van die NGV-wet is oop vir hersiening, en dat hy die redes vir sy besluit moet verskaf. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle vertrou […]
# The University of Fort Hare has honoured author, political activist and attorney, Mda Mda, with an honorary Doctor of Laws. Mda, who is 102 years old, played a crucial role in representing underprivileged people during the apartheid regime. He published his memoir Struggle and Hope: Reflections on the recent history of the Transkeian People […]
# South African award-winning drummer and composer Kesivan Naidoo, and his acclaimed ensemble, Kesivan and The Lights, will be doing a special live recording at the Baxter Concert Hall in Cape Town on Saturday. This is part of their national tour titled Freedom in Sound. The tour honours South Africa’s rich jazz heritage to celebrate 30 years of democracy. […]
# Die MK-party verwerp onomwonde die Konstitusionele Hof se uitspraak wat dubbele burgerskap verseker. Dié beslissing bevestig die Appèlhof se uitspraak wat ‘n bepaling van die Wet op Burgerskap onwettig verklaar. Die Konstitusionele Hof het wetgewing as ongrondwetlik verklaar wat Suid-Afrikaners van hulle burgerskap ontneem as hulle die burgerskap van ‘n ander land aanvaar. Die […]
# Die ANC het die DA daarvan beskuldig dat hy die regbank misbruik om goedkoop politieke punte te behaal. Dit volg na die Hooggeregshof in Pretoria die DA se aansoek verwerp het om verlof tot appèl teen ‘n vorige uitspraak te verkry om die ANC se kaderontplooiingsbeleid as ongrondwetlik te laat verklaar. Die hof het […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sê hy het meer as 850-miljoen-rand herwin na onreëlmatige betalings aan openbare universiteite, tegniese-, ambags- en opleidingskolleges gedoen is. Dit is deel van die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek wat 2,06-miljard-rand geoormerk het vir herwinning. Die voortgesette SOE-ondersoek bekyk ook NSFAS se verkrygingsmislukkings, swak finansiële bestuur en nie-voldoening in […]
The headlines of the leading newspapers on 08 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the national budget, which will be presented by Finance minister Enoch Godongwana later this month, is likely to include plans by Treasury to strengthen fiscal instruments and guarantee frameworks for the second phase of Operation Vulindlela. The paper writes the […]