# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaans is ‘n kulturele en intellektuele taal wat beskerm moet word. Die erkenning van Afrikaans as ‘n amptelike taal in Suid-Afrika ‘n honderd jaar gelede word vandag herdenk. Die VF Plus se leier, Corné Mulder, sê ‘n kulturele, politieke en maatskaplike stryd wat dekades lank strek, en gewortel is in […]
# The Freedom Front Plus says Afrikaans is a cultural and intellectual language that must be protected. Today marks the centennial of the recognition of Afrikaans as an official language in South Africa. The FF Plus’ Corné Mulder says a cultural, political and social struggle spanning decades, and rooted in the pursuit of Afrikaner identity […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê Suid-Afrika se ekonomie sal waarskynlik teen ‘n aansienlik stadiger tempo groei as wat voorheen verwag is. Dit is die gevolg van binnelandse politieke onbestendigheid en die Amerikaanse president, Donald Trump, se tariefoorlog. Die buro het sy ekonomiese groeivooruitsigte vir die land tot slegs 1,5-persent verlaag, van twee-persent wat […]
# The Bureau for Economic Research says South Africa’s economy will likely expand at a significantly slower pace than previously anticipated. This is a result of domestic political instability and US president Donald Trump’s tariff war. The bureau has cut its economic growth outlook for the country to only 1.5-percent, from two-percent expected previously. The […]
# Die bekroonde Suid-Afrikaanse tromspeler en komponis Kesivan Naidoo, en sy bekroonde ensemble, Kesivan and The Lights, doen Saterdag ‘n spesiale opname by die Baxter-konsertsaal in Kaapstad. Dit is deel van hul nasionale toer getiteld Freedom in Sound. Die toer eer Suid-Afrika se ryk jazz-erfenis om 30 jaar van demokrasie te vier. Kesivan and The […]
# Die Universiteit van Fort Hare het die skrywer, politieke aktivis en prokureur Mda Mda met ‘n eredoktorsgraad in die Regte vereer. Mda, wat 102 jaar oud is, het ‘n deurslaggewende rol in die apartheidsera gespeel om minderbevoorregtes te verteenwoordig. Hy het in 2019 sy memoir, Struggle and Hope: Reflections on the recent history of […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy neem kennis van die onlangse wysigings aan die Praktykkode oor Ontslag, wat ‘n oplossing moet bied vir Suid-Afrika se volgehoue hoë werkloosheidskoers. Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die wysigings is daarop gemik om prosedure te vereenvoudig, onbillike arbeidspraktyke te herdefinieer en afleggingsprosedures daar te stel. Claude […]
# Cosatu sê hulle verwag nóg hofsake teen die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan deur mense wat wins hoër ag as lewe. Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis President Cyril Ramaphosa se ondertekening van die NGV-wet is oop vir hersiening, en dat hy die redes vir sy besluit moet verskaf. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle vertrou […]
# The University of Fort Hare has honoured author, political activist and attorney, Mda Mda, with an honorary Doctor of Laws. Mda, who is 102 years old, played a crucial role in representing underprivileged people during the apartheid regime. He published his memoir Struggle and Hope: Reflections on the recent history of the Transkeian People […]