# Die sterftesyfer in die Oos-Kaapse vloede het tot 79 gestyg nadat reddingspanne die liggaam van ‘n jong meisie naby die Efatarivier in Mthatha gevind het. Meer as ‘n duisend mense is steeds haweloos. Die LUR vir Gesondheid, Ntandokazi Capa, sê lykskouings is op 70 slagoffers uitgevoer, met 30 liggame wat reeds aan naasbestaandes oorhandig […]
# The death toll from the Eastern Cape floods has risen to 79 after recovery teams found a young girl’s body near the Efata River in Mthatha. Over one-thousand people remain displaced. Provincial Health MEC, Ntandokazi Capa says post-mortems have been completed on 70 bodies, with 30 already released to families. Eight more autopsies are […]
# President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is ‘n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Hy het tydens sy besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is ‘n teken van hoe klimaatsverandering weerpatrone ontwrig. Ramaphosa waarsku gure weer is nou ‘n werklikheid in die provinsie […]
# Die eerste groep van 249 Suid-Afrikaanse Weermag-soldate uit die Demokratiese Republiek die Kongo word eers vanaand of môre in die land verwag. Die soldate sou oorspronklik met Tanzania Airlines vervoer word, maar sal nou reis met ‘n groter vliegtuig voorsien deur Kenya Airways. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga, sê hulle is aan boord […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie sal met selfoonnetwerke vergader om aandag te skenk aan die hoë datakoste en swak internetverbindings in Suid-Afrika, veral in landelike gebiede. Die voorsitter, Khusela Diko, het beklemtoon telekommunikasie-operateurs, insluitend MTN, Vodacom, Cell C, Telkom en Rain, moet ongeag lisensieverpligtinge verskeie tekortkominge ondersoek. Sy beklemtoon infrastruktuur-deling is die sleutel, […]
# The first group of 249 South African National Defence Force soldiers returning from the eastern Democratic Republic of Congo is only expected in South Africa tonight or tomorrow. The soldiers were initially set to fly with Tanzania Airlines, but will now arrive via a larger Kenya Airways aircraft. Defence minister Angie Motshekga says they’re […]
# Die Verenging van Staatsamptenare sê ‘n toksiese politieke kultuur het gelei tot die bedanking van die direkteur-generaal in die kantoor van die premier van KwaZulu-Natal, Nonhlanhla Mkhize. Die vakbond beweer Mkhize is met geweld gedreig nadat sy geweier het om onreëlmatige aanstellings wat verband hou met ‘n 100-miljoen-rand jeugfonds, goed te keur. Mlungisi Ndlovu […]
# President Cyril Ramaphosa het forensiese spanne geloof vir hulle spoedige optrede in die nadraai van die dodelike vloede in die Oos-Kaap. Hy het Mthatha besoek, waar minstens 78 mense dood is. Ramaphosa sê hy het bemoedigende verslae gekry dat vloedslagoffers met menswaardigheid hanteer en aan hulle gesinne terugbesorg is. Hy het ook die optrede […]
# President Cyril Ramaphosa says the deadly floods in the Eastern Cape are a clear sign of the growing impact of climate change. During his visit to Mthatha, he said floods during winter are unusual and show how climate change is disrupting weather patterns. Ramaphosa warned that extreme weather is now a reality in the […]