# Die GOOD-party sê noudat die nasionale begroting aanvaar is, moet die vennote in die regering van nasionale eenheid ophou om nog krisisse te veroorsaak. Die Nasionale Vergadering het gister die Toedelingswetsontwerp aanvaar en die regering toestemming gegee om net meer as 1,2-duisend-miljard-rand in die 2025-2026-boekjaar te bestee. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê party-politieke […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê nou dat die begroting aanvaar is, moet die fokus verskuif na dienslewering en die vinnige instelling van noodsaaklike hervormings om ekonomiese groei te ontsluit en werk te skep. Die party het ten gunste van die Toedelingswetsontwerp gestem wat gister in die Parlement bekragtig is. Steenhuisen sê die DA het […]
# Die Nasionale Vergadering het die Polisiedepartement se 2025/2026-begroting goedgekeur met 262 parlementslede wat daarvoor en 90 wat daarteen gestem het. Spesifieke begrotingstoekennings vir die departement sluit in 219-miljoen-rand vir sekerheid by die G20-konferensie, en 400-miljoen-rand vir die 2026 plaaslike-regeringsverkiesing. Leigh-Ann Mathys van die EFF verwerp die begroting en noem die polisiediens ʼn misdaadsindikaat wat […]
# The GOOD Party says now that the national budget has been approved, the government of national unity partners must resist the creation of further crises. The National Assembly passed the Appropriation Bill on Wednesday, authorising government to spend just over 1.2-trillion-rand in the 2025-2026 financial year. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says party political […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste verwerp bewerings dat ʼn beskuldigde in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Fisokuhle Ntuli, by die Kgosi Mampuru-tronk in Pretoria gemartel is. Ntuli beweer bewaarders by die C-Max-afdeling mishandel hom, en weier foonoproepe en toegang tot sy prokureurs. Regter Ratha Mokgoatlheng het beveel dat hy na die Leeuwenkop-tronk oorgeplaas word. Die departement […]
# The DA leader John Steenhuisen says with the budget now passed, the focus must shift decisively to service delivery, and the rapid implementation of critical reforms to unlock economic growth and create jobs. The party voted in favour of the Appropriation Bill, which was passed in Parliament on Wednesday. Steenhuisen says the DA played […]
# Die Nasionale Vergadering het die 2025-2026 Toedelingswetsontwerp goedgekeur. Dit is ‘n deurslaggewende stap in die nasionale begrotingsproses. Die wetsontwerp gee die regering toestemming om openbare fondse vir verskeie departemente en dienste aan te wend. Altesaam 262 parlementslede het ten gunste van die wetsontwerp gestem en 90 daarteen, insluitend die EFF en die MK-party. Die […]
# The National Assembly has approved the Police Department’s 2025/2026 budget, with 262 members of Parliament voting in favour and 90 against, with no abstentions. Specific budget allocations for the department include 219-million-rand for the G20 conference security and 400-million-rand for the 2026 Local Government Elections. The EFF’s Leigh-Ann Mathys rejected the budget, calling the […]
# The Department of Correctional Services has dismissed claims that the Senzo Meyiwa murder trial accused Fisokuhle Ntuli was tortured at Kgosi Mampuru prison in Pretoria. Ntuli claims warders at the C-Max high-security section of the prison are abusing him, denying phone calls and access to his lawyers. Judge Ratha Mokgoatlheng has ordered that he […]