# The DA is calling for urgent reforms following revelations of a deepening operational crisis in the South African National Defence Force. The DA’s Chris Hattingh says navy vessels are docked, the Air Force is grounded, and coastal surveillance is near collapse. Hattingh warns that the crisis stems from years of neglect and failed leadership. […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se hoof van Gesamentlike Operasies, Siphiwe Sangweni, sê nege vlugte word beplan om soldate teen die einde van die maand uit die Demokratiese Republiek die Kongo terug te bring – mits daar nie verdere tegniese oponthoude is nie. Sangweni sê as groter vliegtuie gebruik word sal dit die aantal vlugte […]
# Die DA dring aan op dringende hervorming na onthullings oor die operasionele krisis in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Chris Hattingh van die DA sê vlootvoertuie lê in die dokke, Lugmagvliegtuie mag nie vlieg nie, en kusbewaking is op die rand van ineenstorting. Hattingh waarsku hierdie krisis is die gevolg van jare se verwaarlosing en […]
# The Forum for South Africa says poor town planning and lack of service delivery by municipalities have worsened the impact of the recent floods in KwaZulu-Natal and the Eastern Cape. The organisation says many people are forced to build near rivers due to the government’s failure to provide proper housing and planned settlements. The […]
# Die Forum vir Suid-Afrika sê swak dorpsbeplanning en munisipaliteite se gebrek aan dienslewering het die uitwerking van die onlangse vloede in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap vererger. Die organisasie sê baie mense word gedwing om naby riviere te bou as gevolg van die regering se versuim om behoorlike behuising en nedersettings te verskaf. Tebogo Mashilompane […]
# The deputy minister of Science, Technology and Innovation, Nomalungelo Gina, has called for greater inclusion of women in the green hydrogen economy. Gina has launched a new green hydrogen mentorship platform aimed at connecting young talent with experienced professionals in the clean energy sector. Ministry spokesperson Veronica Mohapeloa says women must not be left […]
# Gift of the Givers founder, Imtiaz Sooliman is working with the Eastern Cape Health Department to curb a diarrhea outbreak in Butterworth. Sooliman raised concerns as most affected areas lack water and electricity. Sooliman says the organisation has deployed water tankers, hot meals, blankets, and a powerful generator to affected hospitals. In addition, meal […]
# Die NVG se aansoek om verlof tot appèl is van die hand gewys, nadat die Hooggeregshof in die Vrystaat beslis het Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, se uitlewering uit die VSA is onregmatig. Regter Phillip Loubser het bevind die uitleweringsproses was gebrekkig en buite die hof se jurisdiksie. Die NVG wil […]
# The NPA’s application for leave to appeal against the Free State High Court’s ruling that former Ace Magashule’s personal assistant, Moroadi Cholota’s extradition from the US was unlawful, has been dismissed. Judge Phillip Loubser found the extradition process deficient and outside the court’s jurisdiction. With no appeal permission granted, Cholota cannot be returned to […]