# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê sy departement werk nou saam met die polisie, die Oos-Kaapse regering en die Universiteit van Fort Hare se sekuriteitspanne om kalmte te herstel en studente en personeel te beskerm. Manamela het die media ingelig oor die situasie by Fort Hare na verwoestende brandstigtingaanvalle tydens […]
# The South African Revenue Service has confirmed that former PRASA CEO, Lucky Montana in August this year offered 5.4-million-rand as a compromise offer to settle his 55.1-million-rand tax bill. This was revealed by SARS spokesperson, Siphithi Sibeko, who told a special media briefing yesterday that a prerequisite in terms of the Tax Administration Act for SARS to consider a compromise […]
# Die Forum for South Africa eis dat die Parlement sy borgtogwette dringend hersien en die deure toemaak wat geld toelaat om te bepaal wie wegkom en wie agter tralies beland. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê ‘n goeie voorbeeld hiervan is die Hooggeregshof in Johannesburg se besluit om die beweerde misdaadbaas Katiso KT Molefe borgtog van […]
# Die Azanian People’s Organisation doen ‘n beroep op die regering van nasionale eenheid om met ‘n plan na vore te kom om die toenemende moorde in die land aan te spreek en misdaad op te los. AZAPO-woordvoerder, Nosipiwo Manona, sê daar is skaars ‘n week sonder nuus van ‘n meisie wat dood gevind, geskiet, […]
# The Forum for South Africa demands that Parliament urgently review its bail laws and close the doors that “allow money to determine who walks free and who stays behind bars”. FOSA leader Tebogo Mashilompane says the the High Court in Johannesburg’s decision to grant alleged crime kingpin Katiso KT Molefe bail of 400-thousand-rand – […]
# Die GOOD Party verwelkom die wapenstilstand in Gaza. Volgens die ooreenkoms sal die volksmoord in Gaza opskort word, Hamas sal Israeliese gyselaars wat hulle steeds aanhou, vrylaat, en Israel sal Palestynse politieke gevangenes vrylaat. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê dit is kritieke stappe om die bloedvergieting en vernietiging te stop, maar tot daar […]
# The Azanian People’s Organisation is calling on government of national unity to come up with plan to address escalating murders and solving crimes in the country. AZAPO spokesperson, Nosipiwo Manona says a week hardly ends without news of a girl child found dead, shot, strangled, raped and their bodies discarded or a boy gunned down or stabbed. […]
# Te midde van die wêreldwye herdenking van die Internasionale Dag van die Meisie, vra die UDM-vroueorganisasie gelyke belegging in onderrig vir meisies, veral in landelike en lae-inkomste gemeenskappe. Die sekretaris-generaal van die UDM-vroueorganisasie, Thandi Nontenja, sê meisies regdeur Suid-Afrika leef steeds tussen beloftes en vooroordele. Sy sê die organisasie vra geslags-sensitiewe begrotings op alle […]
# The GOOD Party has welcomed reports of a ceasefire in Gaza. The agreement will bring an end to the genocide in Gaza, Hamas will release the Israeli hostages it still holds, and Israel will release Palestinian political prisoners. GOOD Secretary-General, Brett Herron, says these are critical steps to stopping the bloodshed and destruction, but […]