# Sanral het ‘n padopgraderingsinisiatief van 500-miljoen-rand in die Vrystaat van stapel gestuur, met werk wat slaggat-herstelwerk, padmerke en dreineringsinstandhouding insluit. Sanral betrek ook klein, medium en mikro-ondernemings deur werkswinkels oor voldoening en tenders. Die waarnemende belanghebberkoördineerder, Thandeka Ngema, sê voortgesette gemeenskapsdialoog sal deursigtigheid verseker. Dit sal werksgeleenthede skep en ekonomiese groei in dorpe soos […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê omgewingsgesondheidsinspekteurs sal waterdraende- en wintersiektes in die vloedgeteisterde Mthatha ondersoek. Motsoaledi waarsku die streek se reeds verswakte gesondheidsfasiliteite, insluitend lykshuise, verkeer onder druk na die ramp. Hy het die belangrikheid van lykskouings en behoorlike voorbereiding van liggame vir bedroefde families beklemtoon, en bygevoeg dat respiratoriese infeksies en […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says environmental health inspectors will assess flood-hit Mthatha for waterborne and winter illnesses. Motsoaledi warns that the region’s already fragile health facilities, including mortuaries, are under strain following the disaster. He stressed the importance of autopsies and proper preparation of bodies for grieving families, adding that respiratory infections and diseases […]
# The investigation into the South African Bureau of Standards has been extended to 30 June. Initially due in May, the probe, led by TSU International, was commissioned by Trade, Industry and Competition minister Parks Tau after whistleblower reports of mismanagement and corruption. DA Trade, Industry and Competition spokesperson, Toby Chance, has criticised delays in […]
# Die ondersoek na die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde is tot 30 Junie verleng. Die ondersoek, wat aanvanklik in Mei sou plaasvind, is onder leiding van TSU International gedoen in opdrag van die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau. Dit volg na fluitjieblasers se verslae oor wanbestuur en korrupsie. Die DA se woordvoerder […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het bevestig dat die dodetal in die verwoestende oorstromings in die Oos-Kaap tot 86 gestyg het, met die meeste van die slagoffers in Mthatha. Mchunu het tydens ‘n besoek aan die gebied saam met ‘n afvaardiging polisiebeamptes geprys vir hul dapperheid, onselfsugtige reddingspogings en optrede buite hul mandaat. […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê wette moet afgedwing word om te keer dat mense in vloedgebiede bou. Ten minste 86 mense het die afgelope week in die Oos-Kaap omgekom. In reaksie op die 2022-oorstromings in KwaZulu-Natal, wat 443 lewens geëis het, het Ntuli gesê mense wat wins maak uit onwettige ontwikkelings vererger […]
# Police minister Senzo Mchunu has confirmed that the death toll from the devastating floods in the Eastern Cape has climbed to 86, with most fatalities in Mthatha. While leading a police delegation in the province, Mchunu praised SAPS officers for their bravery and selfless rescue efforts beyond their mandate. He urged the public to […]
# Die 14-jarige Likhona Fose, wie se liggaam verlede week gevind is, is vandag in Nkonkobe Village in Alice, Oos-Kaap, begrawe. Likhona, oorspronklik van Sol Plaatjie in Durban Deep, Johannesburg, is vermis nadat sy by vriende gaan speel het. Haar verminkte liggaam is deur gemeenskapslede in ‘n veld gevind. ‘n Verdagte, Mduduzi Mnisi, is in […]