# Die DA se woordvoerder vir Gesondheid en Welstand in die Wes-Kaap, Memory Booysen, moedig Suid-Afrikaners aan om eerlike en openlike gesprekke met mans tydens Mansgeestesgesondheid-bewustheidsmaand te voer. Booysen beklemtoon dat geestesgesondheid steeds iets is waaroor nie gepraat word nie, veral onder mans, ondanks kommerwekkende statistiek. Selfdood is verantwoordelik vir 11-persent van sterftes weens beserings […]
# The DA Western Cape Health and Wellness spokesperson, Memory Booysen, is urging South Africans to engage openly with the men during Men’s Mental Health Awareness Month. Booysen emphasised that mental health remains under-discussed, especially among men, despite alarming statistics. Suicide accounts for eleven-percent of injury deaths in the Western Cape, with men aged 20–39 […]
# Sanral has launched a 500-million-rand road upgrade initiative in the Free State, with work including pothole repairs, road markings, and drainage maintenance. Sanral is also engaging small, medium, and micro enterprises through workshops on compliance and tendering. Acting stakeholder coordinator Thandeka Ngema says ongoing community dialogue will ensure transparency. This will boost job opportunities […]
# Sanral het ‘n padopgraderingsinisiatief van 500-miljoen-rand in die Vrystaat van stapel gestuur, met werk wat slaggat-herstelwerk, padmerke en dreineringsinstandhouding insluit. Sanral betrek ook klein, medium en mikro-ondernemings deur werkswinkels oor voldoening en tenders. Die waarnemende belanghebberkoördineerder, Thandeka Ngema, sê voortgesette gemeenskapsdialoog sal deursigtigheid verseker. Dit sal werksgeleenthede skep en ekonomiese groei in dorpe soos […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê omgewingsgesondheidsinspekteurs sal waterdraende- en wintersiektes in die vloedgeteisterde Mthatha ondersoek. Motsoaledi waarsku die streek se reeds verswakte gesondheidsfasiliteite, insluitend lykshuise, verkeer onder druk na die ramp. Hy het die belangrikheid van lykskouings en behoorlike voorbereiding van liggame vir bedroefde families beklemtoon, en bygevoeg dat respiratoriese infeksies en […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says environmental health inspectors will assess flood-hit Mthatha for waterborne and winter illnesses. Motsoaledi warns that the region’s already fragile health facilities, including mortuaries, are under strain following the disaster. He stressed the importance of autopsies and proper preparation of bodies for grieving families, adding that respiratory infections and diseases […]
# The investigation into the South African Bureau of Standards has been extended to 30 June. Initially due in May, the probe, led by TSU International, was commissioned by Trade, Industry and Competition minister Parks Tau after whistleblower reports of mismanagement and corruption. DA Trade, Industry and Competition spokesperson, Toby Chance, has criticised delays in […]
# Die ondersoek na die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde is tot 30 Junie verleng. Die ondersoek, wat aanvanklik in Mei sou plaasvind, is onder leiding van TSU International gedoen in opdrag van die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau. Dit volg na fluitjieblasers se verslae oor wanbestuur en korrupsie. Die DA se woordvoerder […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het bevestig dat die dodetal in die verwoestende oorstromings in die Oos-Kaap tot 86 gestyg het, met die meeste van die slagoffers in Mthatha. Mchunu het tydens ‘n besoek aan die gebied saam met ‘n afvaardiging polisiebeamptes geprys vir hul dapperheid, onselfsugtige reddingspogings en optrede buite hul mandaat. […]