# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, vra Suid-Afrikaners om teen volgende Vrydag kommentaar te lewer oor die Geïntegreerde Maatskaplike Fasiliteringsraamwerk. Die raamwerk is in die Staatskoerant gepubliseer en gemik op die vermindering van konstruksie-onderbrekings en die neutralisering van die konstruksiemafia deur gemeenskapsbetrokkenheid in infrastruktuurprojekte. Macpherson sê in ‘n verklaring ingeligte deelname […]
# Public Works minister Dean Macpherson is calling on South Africans to submit comments on the Integrated Social Facilitation Framework by next Friday. The gazetted framework aims to reduce construction disruptions and tackle the construction mafia by embedding community engagement in infrastructure projects. In a statement, Macpherson says informed participation will prevent misinformation and enhance […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag is gereed om die Appèlhof te nader om ‘n Hooggeregshof-beslissing te hersien, ná die verwerping van hul aansoek om te appelleer in die asbesdaksaak teen Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota. Hulle voer aan die Hooggeregshof in die Vrystaat het verkeerdelik beslis dat die vervolgingsgesag geen jurisdiksie het om […]
# President Cyril Ramaphosa has urged South Africans to avoid building homes in flood-prone areas. During his visit to Mthatha in the Eastern Cape, where floods have claimed at least 78 lives, Ramaphosa said building in dangerous areas puts families at greater risk. The president also called for stronger measures to protect communities from future […]
# South African National Defence Force Joint Operations Chief, Siphiwe Sangweni, says nine aircraft trips will return troops from the Democratic Republic of Congo to South Africa by the end of June, if no further technical delays occur. Sangweni says if bigger aircraft replace smaller crafts, this will reduce the number of flights:
# President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gevra om nie huise in vloedvatbare gebiede te bou nie. Ramaphosa het tydens ‘n besoek aan Mthatha in die Oos-Kaap, waar vloede minstens 78 lewens geëis het, gesê om in gevaarlike gebiede te bou, plaas gesinne in groter gevaar. Die president vra ook strenger maatreëls om gemeenskappe teen toekomstige […]
# The DA is calling for urgent reforms following revelations of a deepening operational crisis in the South African National Defence Force. The DA’s Chris Hattingh says navy vessels are docked, the Air Force is grounded, and coastal surveillance is near collapse. Hattingh warns that the crisis stems from years of neglect and failed leadership. […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se hoof van Gesamentlike Operasies, Siphiwe Sangweni, sê nege vlugte word beplan om soldate teen die einde van die maand uit die Demokratiese Republiek die Kongo terug te bring – mits daar nie verdere tegniese oponthoude is nie. Sangweni sê as groter vliegtuie gebruik word sal dit die aantal vlugte […]
# Die DA dring aan op dringende hervorming na onthullings oor die operasionele krisis in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Chris Hattingh van die DA sê vlootvoertuie lê in die dokke, Lugmagvliegtuie mag nie vlieg nie, en kusbewaking is op die rand van ineenstorting. Hattingh waarsku hierdie krisis is die gevolg van jare se verwaarlosing en […]