# The first group of 249 South African National Defence Force soldiers returning from the eastern Democratic Republic of Congo is only expected in South Africa tonight or tomorrow. The soldiers were initially set to fly with Tanzania Airlines, but will now arrive via a larger Kenya Airways aircraft. Defence minister Angie Motshekga says they’re […]
# Die Verenging van Staatsamptenare sê ‘n toksiese politieke kultuur het gelei tot die bedanking van die direkteur-generaal in die kantoor van die premier van KwaZulu-Natal, Nonhlanhla Mkhize. Die vakbond beweer Mkhize is met geweld gedreig nadat sy geweier het om onreëlmatige aanstellings wat verband hou met ‘n 100-miljoen-rand jeugfonds, goed te keur. Mlungisi Ndlovu […]
# President Cyril Ramaphosa het forensiese spanne geloof vir hulle spoedige optrede in die nadraai van die dodelike vloede in die Oos-Kaap. Hy het Mthatha besoek, waar minstens 78 mense dood is. Ramaphosa sê hy het bemoedigende verslae gekry dat vloedslagoffers met menswaardigheid hanteer en aan hulle gesinne terugbesorg is. Hy het ook die optrede […]
# President Cyril Ramaphosa says the deadly floods in the Eastern Cape are a clear sign of the growing impact of climate change. During his visit to Mthatha, he said floods during winter are unusual and show how climate change is disrupting weather patterns. Ramaphosa warned that extreme weather is now a reality in the […]
# President Cyril Ramaphosa has commended forensic teams for their swift response in the aftermath of deadly floods in the Eastern Cape. Speaking during a visit to Mthatha, where at least 78 people have died, Ramaphosa said he received encouraging reports about how the remains of flood victims were handled and returned to families in […]
# Parliament’s portfolio committee on Communications is meeting with mobile network operators to address South Africa’s high data costs and poor connectivity, especially in rural areas. Chairperson Khusela Diko emphasised telecommunication operators including MTN, Vodacom, Cell C, Telkom and Rain should look into various shortfalls, despite license obligations. She emphasised that infrastructure sharing is key, […]
# Die finansiële hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-afdeling, Philani Lushaba, is in hegtenis geneem oor ‘n skandaal in 2022 toe ‘n sekswerker na bewering sy amptelike vuurwapen en skootrekenaar gesteel het. Twee ander senior Misdaadintelligensie-beamptes is aangekeer omdat hulle na bewering gehelp het om die voorval te verdoesel. Lushaba, wat homself vandag in Pretoria […]
# Athol Trollip van ActionSA, het die Appèlhof se beslissing wat die Nasionale Vervolgingsgesag toelaat om die Nulane Investments-bedrogsaak weer op die rol te plaas, verwelkom. Trollip sê dit maak die deur oop vir ernstige korrupsievervolgings vir die NVG om die publiek se vertroue te herwin. Hy sê daar moet ‘n hersiening van aanstellings van […]
# Die DA sê die nuwe reëls oor gelyke indiensneming kan werkgewers dwing om werkers in rassegroepe te klassifiseer gebasseer op verouderde aannames. Die party waarsku indien werkers weier om hulle ras bekend te maak, sal werkgewers hulle moet klassifiseer deur definisies te gebruik wat nie sedert 1998 verander het nie. Hulle belowe om met […]