# The Public Service Commission has recommended that all government departments audit sick leave records annually, to identify incidents of excessive use and misuse by employees. According to a report by the commission, sick leave in the public sector skyrocketed from eight-billion-rand in 2020 to 10.1-billion-rand in 2023. Gauteng had the largest sick leave costs […]
# Die Universiteit van Pretoria se visekanselier en rektor, professor Francis Petersen, sê Suid-Afrika se konstante hoë werkloosheidsyfer is ʼn uitdaging wat in alle sektore dringend moet aandag kry. Die land het in 2024 die hoogste werkloosheidsyfer van 32-persent uit al die G20-lande gehad. In die vierde kwartaal verlede jaar was gegradueerdes se werkloosheidskoers laer op […]
# University of Pretoria vice-chancellor and principal, professor Francis Petersen, says South Africa’s persistently high unemployment rate is a challenge that demands urgent attention from all sectors of society. In 2024, the country recorded the highest unemployment rate 32-percent among all G20 countries. The country recorded a lower unemployment rate for university graduates 8.7-percent in the […]
# Suid-Afrikaanse boere verdien miljoene deur klimaatsvriendelike praktyke deur handel in koolstofkrediete. ‘n Program wat volhoubare boerdery beloon, AgriCarbon, het in die eerste ronde bykans vyf-miljoen-rand aan boere uitbetaal wat vrystellings verlaag deur metodes soos min- of deklaagbewerking. AgriCarbon se uitvoerende hoof, Herman Oelsner, sê die inisiatief help boere om klimaatsverandering te pak terwyl hulle […]
# South African farmers are earning millions through climate-friendly practices by trading carbon credits. AgriCarbon, a programme rewarding sustainable farming, has paid out nearly five-million-rand in its first round to farmers reducing emissions through methods like low-till farming and cover cropping. CEO Hermann Oelsner says the initiative helps farmers tackle climate change while boosting income. […]
# Cosatu sê al het werkloosheid onder gegradueerdes toegeneem, het Statistiek Suid-Afrika bevind mense met tersiêre opleiding vaar beter in die arbeidsmag as dié met matriek of minder opleiding. Werkloosheid onder gegradueerdes het in die eerste kwartaal vanjaar van 8,7-persent in dieselfde tydperk verlede jaar toegeneem tot 11,7-persent. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê dis belangrik dat […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, gaan die volgende drie dae ‘n besoek aan die Oos-Kaap bring waar 90 mense in oorstromings dood is. Die minister en die provinsiale en munisipale leierskap sal oor hulp en ingrypings beraadslaag wat benodig word vir bystand aan die slagoffers van die oorstromings. Simelane se woordvoerder, Tsekiso […]
# Twaalf passasiers is dood toe ʼn bus en ʼn vragmotor gisteraand op die R34 naby Vryheid in KwaZulu-Natal reg van voor gebots het. Albei bestuurders het die voorval oorleef en is in die hospitaal opgeneem. Die woordvoerder van provinsiale Vervoer en Menslike Nedersettings, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle ondersoek die moontlikheid dat die bus ʼn […]
# Adjunk-president, Paul Mashatile, sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal die finale besluit neem oor die begroting vir die komende Nasionale Dialoog. Die eerste Nasionale Konvensie om die omvattende proses moontlik te maak, vind op 15 Augustus plaas. Die agenda vir die dialoog sal dan opgestel word. Die voorbereidingskomitee vir die dialoog skat […]