# The DA has praised the Home Affairs Department for dramatically improving visa turnaround times. The processing of critical skills visas in time rose from 52-percent to 89-percent, business visas from 61-percent to 97-percent, and general work visas from ten-percent to 98-percent. The DA’s Adrian Roos says the Trusted Tour Operator Scheme attracted 40-thousand tourists […]
# President Cyril Ramaphosa says new European Union investments will support inclusive and sustainable growth in South Africa. The EU has committed over 230-billion-rand to projects in clean energy, green hydrogen, renewable power, critical minerals, and vaccines. The funding will create jobs, support local mineral processing, green hydrogen production, and improve roads, ports, and digital […]
# My Vote Counts het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy betwisting van die grondwetlikheid van die Wet op Politieke Befondsing van die hand gewys het. Die organisasie het aansoeke ingedien by die Konstitusionele Hof en die Hooggeregshof om hul regstryd voort te sit. Joel Bregman van […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond sê sy sentrale uitvoerende komitee is bekommerd oor die moontlike gevolge van die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van misdadige bedrywighede in die strafregstelsel. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die komitee het besluit om die kommissie toe te laat om sy werk te voltooi en sal na afloop daarvan, […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het ‘n inkomstetoename van elf-persent van 3,67-miljard-rand tot 4,1-miljard-rand vir die 2024/25-boekjaar aangeteken. Dit is die eerste keer dat hy die vier-miljard-rand kerf oorskry. Die uitvoerende hoof, Hapiloe Sello sê 75-persent van die inkomste kom uit kommersiële ondernemings, wat die doetreffendheid van sy handelstrategieë aandui. SANParke het ook ‘n ongekwalifiseerde […]
# Die sentrale uitvoerende komitee van die polisievakbond POPCRU sê die tyd het aangebreek vir die ANC, die SAKP en COSATU as Alliansie-vennote, asook SANCO, om eerlike dialoog te voer. Die SAKP het aangekondig dat hulle onafhanklik aan die plaaslike verkiesings van 2026 sal deelneem. Die woordvoerder van POPCRU, Richard Mamabolo, sê die Alliansie is […]
# My Vote Counts has applied for leave to appeal a ruling by the High Court in the Western Cape that dismissed its challenge to the constitutionality of the Political Funding Act. The organisation has filed applications with the Constitutional Court and the high court to continue its legal fight. The advocacy group’s Joel Bregman […]
# Suid-Afrika is gereed om van vandag tot Vrydag die laaste G20-omgewings- en klimaatvolhoubaarheids-werkgroepvergaderings in Kaapstad aan te bied. Die vergaderings sal ook die tiende herdenking van die Paryse Ooreenkoms vier, terwyl Suid-Afrika sy Wet op Klimaatsverandering, die beleggingsplan vir Billike Energie-oordrag en bioverskeidenheids-proramme sal uitlig. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion […]
# South African National Parks has reported an eleven-percent revenue increase from 3.67-billion-rand to 4.1-billion-rand for the 2024/25 financial year. This marks the first time is surpasses four-billion-rand. CEO Hapiloe Sello says 75-percent of revenue came from commercial activities, reflecting effective business strategies. SANParks also earned an unqualified audit and achieved 86-percent of its performance […]