# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Amerikaanse agentskappe glo verbied om aan die G20-beraad in Suid-Afrika deel te neem. Volgens Washington Post het die Withuis se Nasionale Veiligheidsraad die opskorting gelas, met verwysing na beweerde volksmoord en grondonteieningswette. Trump en sy minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het gedreig om die beraad te boikot […]
# The SABC requires 7.5-billion-rand to fund its public mandate, warning that its current model is unsustainable. Updating the Standing Committee on Public Accounts in Parliament, CEO Nomsa Chabeli confirmed a 700-million-rand loss for 2023/24. Chabeli stressed the broadcaster is self-funding and urged finalisation of the SABC Bill. She emphasized the need for government support […]
# Finansiële raadgewers waarsku teen vroeë pensioenonttrekkings terwyl die tweede fase van die tweepot-stelsel in Maart afgeskop het. Hoewel sommige mense weer geld onttrek of dit die eerste keer doen, sê kenners dat dit ernstige langtermyn-gevolge kan hê. Die nasionale skuldraadgewer Samantha Moyana het met die SABC gepraat en mense aangemoedig om slegs hul aftreefondse […]
# Financial advisors are warning against early pension withdrawals as the second wave of the two-pot system kicked off in March. While some are dipping in again or withdrawing for the first time, experts say this could have severe long-term consequences. Speaking to the SABC, National Debt advisor, Samantha Moyana, urged people to only access […]
# Suid-Afrika is onder die voorste drie lande waarheen Britse uitgewekenes vanjaar verhuis het. Volgens die hervestigingsfirma U.K.ABROAD in Brittanje is die grootste trekpleisters bekostigbaarheid, die warm klimaat, die Engelssprekende omgewing en lewensgehalte. Australië is boaan die lys, gevolg deur Kanada en Suid-Afrika. Nieu-Seeland en Amerika voltooi die top-vyf. Meer as 5,5-miljoen Britte leef buite […]
# The Public Servants Association says the recent directive for universities and colleges to update their data on foreign-national staff is a significant step. The association’s, Claude Naiker, says recent revelations showed worrisome patterns, where some tertiary institutions seem to be prioritising the employment of foreign nationals, irrespective of available and qualified citizens. He adds […]
# Die Vryemarkstigting sê beleidsmakers wil nie ʼn realistiese, feitgebaseerde benadering tot die skepping van rykdom, ekonomiese groei en selfs bestuur aanvaar nie. Die stigting sê al gee president Cyril Ramaphosa voor hy wil 1,2-duisend-miljard-rand se regstreekse beleggings lok, dra sy regering se beleid niks by tot dié doel nie. Hy sê buitelandse beleggers word […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking vra die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om ‘n regsmening te bekom oor moontlike aanklagte teen AfriForum en Solidariteit. Die komitee se voorsitter, Supra Mahumapelo, sê die organisasies is aan die voorpunt met die verspreiding van waninligting oor Suid-Afrika in Amerika. Dit volg […]
# South Africa has been ranked among the top three countries for British expats to move to in 2025. According to UK-based relocation firm U.K.ABROAD, the country’s affordability, warm climate, English-speaking environment, and quality of life are major drawcards. Australia tops the list followed by Canada and South Africa in third. New Zealand and the […]