# Die UDM het kommer uitgespreek oor die toenemende geweld teen polisielede ná die noodlottige skietery van ‘n 31-jarige beampte in Langa, Kaapstad, terwyl sy van diens af was. Die beampte se liggaam is met skietwonde in haar voertuig naby ‘n laerskool gevind. Zandile Phiri van die UDM sê 17 beamptes is tussen Julie en […]
# The United Democratic Movement has voiced deep concern over the escalating violence against South African Police Service members, following the fatal shooting of a 31-year-old off-duty officer in Langa, Cape Town. The officer was found with gunshot wounds in her vehicle near a primary school. UDM’s Zandile Phiri highlights that 17 officers were killed […]
# Die Regterlike Gedragstribunaal hervat vandag sy verhoor oor bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Die saak van wangedrag wat deur die hofsekretaris Andiswa Mengo gelê is, kan lei tot Mbenenge se afdanking. Die Tribunaal het in Januarie onder voorsitterskap van die afgetrede regterpresident Bernard Ngoepe met openbare sittings begin, wat […]
# The Judicial Conduct Tribunal resumes hearings into sexual harassment allegations against Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge today. The misconduct case, lodged by court secretary Andiswa Mengo, could lead to Mbenenge’s impeachment. Presided over by retired Judge President Bernard Ngoepe, the Tribunal began public sessions in January and will run until 16 May. Experts […]
# Die adjunkminister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, het die Parlement versoek om sy magte te gebruik om pod-uitsaaiers aanspreeklik te hou vir aanlyn geslagsgeweld. Dit volg op openbare verontwaardiging oor die Podcast- and Chill-aanbieder MacG se opmerkings oor die mediapersoonlikheid, Minnie Dlamini. Letsike het die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, […]
# Women, Youth and Persons with Disabilities deputy minister Steve Letsike has urged Parliament to use its powers to hold podcasters accountable for online gender-based violence. This follows public outcry over Podcast and Chill host MacG’s comments about media personality, Minnie Dlamini. Letsike called on Communication minister Solly Malatsi to implement content regulations and policies […]
# Die Adjunkpresident, Paul Mashatile, sal vandag ‘n sake-ontbyt by die Freedom Park-erfenisterrein en -museum in Pretoria bywoon wat fokus op die Transformasiefonds. Die geleentheid, aangebied deur die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, en die Nasionale Bemagtigingsfonds, bevorder ekonomiese insluiting deur ondersteuning vir swartbesighede. Die Fonds poog om finansiële en nie-finansiële hulp […]
# Deputy president Paulus Mashatile will attend a business breakfast today focused on the Transformation Fund at Freedom Park Heritage Site and Museum in Pretoria. Hosted by Trade, Industry and Competition minister Parks Tau and the National Empowerment Fund, the event promotes economic inclusion through support for black-owned businesses. The Fund seeks to provide financial […]
# ‘n 27-jarige vrou sal na verwagting vandag in die Vredenburg-landdroshof verskyn op ‘n aanklag van brandstigting omdat sy na bewering die Middelpos-huis van Kelly Smith in Saldanhabaai aan die brand gesteek het. Die brandstigting het plaasgevind kort na die skuldigbevinding van Smith, haar kêrel en ‘n vriend aan die ontvoering en mensehandel van haar […]