# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het kommer uitgespreek oor die daaglikse verspreiding van fopnuus wat op sy dienste gemik is. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, benadruk daar is geen dubbele toelaebetalings vir Junie geskeduleer nie en ontken ook die bewerings oor nuwe pensioenreëls vanaf 10 Junie. Hy vra begunstigdes om slegs op amptelike kanale staat […]
# The South African Social Security Agency has raised alarm over the daily spread of fake news targeting its services. SASSA spokesperson Andile Tshona confirms there is no double grant payment scheduled for June and denies claims of new pension rules from 10 June. He urges beneficiaries to rely only on official channels, warning that […]
# Die MK-party beweer die brand by die Tembisa-Hospitaal in Ekurhuleni is ‘n doelbewuste poging om bewyse wat die korrupsieskandaal van 2,3-miljard-rand aan die lig sou bring, te vernietig. Die korrupsie is aanvanklik deur fluitjieblaser Babita Deokaran ontbloot. Die party sê die brand was op sleutelrekords gemik net toe die Spesiale Ondersoekeenheid op die spoor […]
# The MK Party condemns the Tembisa Hospital fire in Ekurhuleni, calling it a deliberate attempt to destroy evidence in the 2.3-billion-rand corruption scandal, first exposed by whistleblower Babita Deokaran. The party says the fire targeted key records just as the Special Investigating Unit was closing in on a corrupt network within the health sector. […]
# Die regering het sy eerste teen-korrupsieforum vir die watersektor van stapel gestuur om korrupsie in een van die mees kritieke sektore aan te pak. Die forum, ondersteun deur die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, bring die regering, wetstoepassers, burgerlike samelewing en die privaatsektor bymekaar om korrupsie te ondersoek, te voorkom en te […]
# The government has launched its first water sector anti-corruption forum to tackle corruption in one of the most critical sectors. The forum, supported by Water and Sanitation minister Pemmy Majodina, brings together government, law enforcement, civil society, and the private sector to investigate, prevent, and enforce anti-corruption measures. This follows several Special Investigating Unit […]
# Standard Bank is ‘n voorloper in bekostigbare behuising, met vroue wat tans 55-persent van sy nuwe verbandkliënte is. Die hoof van Huislenings, Toni Anderson, sê die verskuiwing beklemtoon vroue se toenemende invloed in eiendomsbesit. Lenings aan vroue in 2024 het altesaam 2,67-miljard-rand beloop. Anderson sê die bank bied tot 108-persent finansiering en ondersteuningsdienste, en […]
# Standard Bank is leading the charge in affordable housing, with women now accounting for 55-percent of its new mortgage customers. Head of Home Loans, Toni Anderson, says this shift highlights women’s growing influence in property ownership. In 2024 alone, loans to women totaled 2.67-billion-rand. Anderson says the bank offers up to 108-percent financing and […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het bewerings op sosiale media dat die taxibedryf beplan om beslag te lê op privaat voertuie as vals verwerp. Santaco veroordeel mense wat na bewering motors voorkeur en geld eis, en sê sulke optrede is onwettig en die raad onderskryf dit nie. Die woordvoerder, Rebecca Phala, het die publiek aangespoor […]