# Die Universiteit Stellenbosch het ‘n lys van vanjaar se ontvangers van eredoktorsgrade bekendgemaak. Die instelling ken elke jaar eredoktorsgrade toe aan buitengewone persone wat in hul velde uitblink en ‘n nalatenskap van toewyding en visie demonstreer wat toekomstige geslagte inspireer. Vanjaar se ontvangers is die Nobelpryswenner en internasionaal-bekroonde skrywer Abdulrazak Gurnah, die rampbestuurkundige Colin […]
# Suid-Afrika se hernubare energienetwerk brei vinnig uit, met meer as 220 gigawatt se son-, wind-, battery- en hibriede projekte wat ontwikkel word. Dit is volgens bevindinge van die jongste Suid-Afrikaanse Hernubare Energie-netwerkopname wat deur die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika uitgevoer is. Sonkrag is die toonaangewende tegnologie wat tans ontwikkel word, en wek 121 gigawatt […]
# The Southern African Faith Communities’ Environment Institute will write an open letter to the Bill Gates Foundation. The letter, endorsed by more than 600 African faith leaders, is calling for reparations for the damage caused by the industrial agriculture models the foundation promotes and funds across Africa. Community activist, Wiedaad Davids, says the letter […]
# Die Suid-Afrikaanse skrywer, boekmentor en professionele spreker, Kim Vermaak, is benoem vir 2026 se gesogte Vroue van Statuur-toekennings in Suid-Afrika. Die toekennings, wat die 11de keer aangebied word, vereer uitsonderlike vroue wat ‘n beduidende uitwerking op verskeie sektore het. Vermaak is erken vir haar merkwaardige bydraes tot die uitgewersbedryf en geestesgesondheid. Sy sê dat […]
# Die bekroonde Suid-Afrikaanse komediant, Stuart Taylor, bring in November sy jongste meesterstuk, Odd Man Out, na die Baxter-teater in Kaapstad en Johannesburg se Theatre on the Square. Sy jongste vertoning kyk na ʼn eerlike en humoristiese manier oor wat dit beteken om ʼn bietjie anders te wees en waarom dit dikwels die plek is waar […]
# Stellenbosch University has revealed a prestigious lineup of this year’s honorary doctorate recipients. Each year, the university confers honorary doctorates upon extraordinary individuals who have excelled in their fields, demonstrating a legacy of commitment and vision that inspires future generations. This year’s recipients are Nobel Laureate and internationally acclaimed author, professor Abdulrazak Gurnah, disaster management […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare, sê onlangse berigte oor studente se misbruik van fondse van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente om aanlyn te dobbel, is kommerwekkend. Volgens die Nasionale Dobbelraad se verslag vir die 2023/2024-boekjaar, is 1,1-duisend-miljard-rand in 2024 in die Suid-Afrikaanse dobbelbedryf gewed, wat 40,2-persent meer as die vorige boekjaar is. Die vakbond-woordvoerder, […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut sê Suid-Afrika moet vals oplossings soos olie-, gas- en kernprojekte moet teenstaan wat ongelykheid laat voortduur en ‘n billike, hernubare oorgang vertraag. Dit volg te midde van voorstelle vir verskeie olie- en gasprojekte ter see, benewens Eskom se voorstel om die bedryfslewensduur van Koeberg-kernkragstasie se Eenheid 2 te verleng. […]
# South Africa’s renewable energy pipeline is expanding rapidly, with more than 220 gigawatts of solar, wind, battery, and hybrid projects under development. This is according to findings from the latest South African Renewable Energy Grid Survey conducted by the National Transmission Company of South Africa. Solar photovoltaic is the leading technology under development currently, […]