# President Cyril Ramaphosa sê plaaslike regering benodig meer fokus om dienslewering te verbeter en ongelykheid aan te pak. Ramaphosa het op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies geantwoord Stad Kaapstad presteer goed met finansiële bestuur, maar het min vordering getoon in pogings om ongelykheid te verminder. Hy voeg by die regering beskik oor […]
# Getuienisleier Adila Hassim het aan die Madlanga-kommissie gesê, getuie X se verklaring dui aan dat sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala vertroulike rekords met identiteitsnommers van hoëprofiel-persone versprei het. Hassim sê getuienis toon ook dat Matlala met sakeman Suleiman Kareem kommunikeer het oor sy gesondheidsdienstetender, skermkiekies van polisiefakture gedeel het en betalings van miljoene rande bespreek […]
# President Cyril Ramaphosa says local government requires greater focus to improve service delivery and address inequality. In reply to questions in the National Council of Provinces, Ramaphosa said while the City of Cape Town performs well on financial governance, it has shown little progress in reducing inequality. He added that the government has a […]
# Die DA veroordeel die aanranding op die 70-jarige boervrou, Rolé Uys in Mpumalanga. Die aanvallers het kookwater op haar uitgegooi voordat hulle haar met kettings vasgemaak, haar mond toegestop en haar vir dood agtergelaat het. Die DA se woordvoerder oor landbou, Willie Aucamp sê hierdie aanval, wat volg op ‘n soortgelyke aanval wat die […]
# Evidence leader Adila Hassim told the Madlanga commission that witness X’s statement reveals businessman Vusimuzi “Cat” Matlala circulated confidential records containing identity numbers of high-profile figures. Hassim said the testimony also shows Matlala communicated with businessman Suleiman Kareem about his health services tender, sharing police invoicing screenshots and discussing multimillion-rand payments:
# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, het gesinne versoek om geliefdes te identifiseer wanneer lykskouings môre begin ná Sondag se busongeluk in Makhado. Sy het bevestig die dodetal het tot 43 gestyg, terwyl 45 mense beseer is. Die bus was van die Oos-Kaap na Zimbabwe en Malawi onderweg toe die bestuurder beheer verloor het op […]
# Die DA sê die aanstelling van ‘n kuberkommissaris is dringend nodig om die groeiende aanlyn handel in onwettige vuurwapens teen te werk. Volgens die party gebruik misdadigers digitale netwerke en geheime koeriers om wapens na die Wes-Kaap te vervoer, met die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat bieg hulle kan nie die bedreiging ten volle beheer nie. […]
# The DA has condemned the assault on 70-year-old farmer Rolé Uys in Mpumalanga. The attackers poured boiling water over her before she was chained, gagged, and left for dead. DA Agriculture spokesperson Willie Aucamp says this attack, following a similar incident she encountered two months ago, highlighting the ongoing rural safety crisis. He calls […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse minister van Handel en Nywerheid, Chris Bryant, het in Londen ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om Suid-Afrika se infrastruktuurlewering te versterk. Die vennootskap bied tegniese kundigheid ter waarde van tien-miljoen-rand vir Projek Capstone, Projek Speed, en Infrastruktuur Suid-Afrika se Neem ‘n Munisipaliteit […]