The headlines of the leading newspapers on 24 July 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the National Treasury has introduced a new budget mechanism aimed at identifying and limiting underperforming government programmes so that spending can be brought under control. The paper writes the new targeted savings mechanism was introduced yesterday. # And the Netwerk24 […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 Julie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Nasionale Tesourie het ‘n nuwe begrotingsmeganisme ingestel wat daarop gemik is om onderpresterende regeringsprogramme te identifiseer en te beperk sodat besteding in bedwang gebring kan word. Die koerant skryf die nuwe geteikende spaarmeganisme is gister bekendgestel. # En […]
# The National Assembly has adopted the joint report of the portfolio committees on Police, and Justice, and Constitutional Development. The report recommends that an ad hoc committee be established to probe allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The ad hoc committee is expected to conclude its investigation within 90 days. Parliament’s Police […]
# Solidarity says it has reached a sensitive stage in the negotiations with FlySafair at the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration. Around 200 pilots represented by the trade union have been on strike since Monday after a breakdown in wage negotiations. The low-cost airline previously tabled a multiyear 5.7-percent wage increase for its pilots, […]
# Die GOOD-party sê noudat die nasionale begroting aanvaar is, moet die vennote in die regering van nasionale eenheid ophou om nog krisisse te veroorsaak. Die Nasionale Vergadering het gister die Toedelingswetsontwerp aanvaar en die regering toestemming gegee om net meer as 1,2-duisend-miljard-rand in die 2025-2026-boekjaar te bestee. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê party-politieke […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê nou dat die begroting aanvaar is, moet die fokus verskuif na dienslewering en die vinnige instelling van noodsaaklike hervormings om ekonomiese groei te ontsluit en werk te skep. Die party het ten gunste van die Toedelingswetsontwerp gestem wat gister in die Parlement bekragtig is. Steenhuisen sê die DA het […]
# Die Nasionale Vergadering het die Polisiedepartement se 2025/2026-begroting goedgekeur met 262 parlementslede wat daarvoor en 90 wat daarteen gestem het. Spesifieke begrotingstoekennings vir die departement sluit in 219-miljoen-rand vir sekerheid by die G20-konferensie, en 400-miljoen-rand vir die 2026 plaaslike-regeringsverkiesing. Leigh-Ann Mathys van die EFF verwerp die begroting en noem die polisiediens ʼn misdaadsindikaat wat […]
# The GOOD Party says now that the national budget has been approved, the government of national unity partners must resist the creation of further crises. The National Assembly passed the Appropriation Bill on Wednesday, authorising government to spend just over 1.2-trillion-rand in the 2025-2026 financial year. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says party political […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste verwerp bewerings dat ʼn beskuldigde in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Fisokuhle Ntuli, by die Kgosi Mampuru-tronk in Pretoria gemartel is. Ntuli beweer bewaarders by die C-Max-afdeling mishandel hom, en weier foonoproepe en toegang tot sy prokureurs. Regter Ratha Mokgoatlheng het beveel dat hy na die Leeuwenkop-tronk oorgeplaas word. Die departement […]