# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n boodskap, wat wyd versprei word oor ‘n uiters koue winter weens die sogenaamde Aphelion-verskynsel, as vals en misleidend bestempel. Die fopnuus, wat op sosiale media rondgestuur word, beweer die Aarde se afstand van die son sal ‘n seisoen meebring wat kouer as gewoonlik is. ‘n Voorspeller, Lehlohonolo Thobela, verduidelik […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het die bekendstelling van ‘n nuwe Suid-Afrikaanse transmissie-onderneming aangekondig om die nasionale elektrisiteitsnetwerk te verbeter. Die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika, ‘n filiaal van Eskom, sal kraglyne bestuur en uitbrei, wat sal help om die aanbod bestendig te hou en hernubare energie te ondersteun. Ramokgopa het herhaal […]
# UNICEF, the World Health Organisation, and GAVI, the vaccine alliance, are calling on parents, the public, and politicians to boost support for immunisation. The appeal comes amid rising concerns over outbreaks of vaccine-preventable diseases. Speaking to SABC News, UNICEF Eastern and Southern Africa’s Paul Ngwakum stressed that strengthening immunisation systems is vital to protecting […]
# Sakegroepe Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, NEASA, het die nuwe Wysigingswet op Diensbillikheid as ongrondwetlik, onuitvoerbaar en skadelik gekritiseer. Hulle voer aan die sektor-numeriese teikens kom neer op onwettige rasgebaseerde kwotas wat ekonomiese waarde kan vernietig. Dit is deel van die DA se regsoptrede waarvolgens beweer word die wet skend gelykheidsregte. Die […]
# Die DA het die moord op die Stellenbosch-raadslid en lid van die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdiens, Xolile Kalipa, wat gisteraand in Kayamandi doodgeskiet is, veroordeel. Kalipa was bekend as ‘n toegewyde staatsamptenaar, wat sy gemeenskap met deernis en toewyding gedien het. Die DA se Tertuis Simmers het ‘n oproep gedoen vir die vinnige inhegtenisneming van […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê ekonomiese regstelling en transformasie het praktiese stukrag gekry deur verskeie wette, ondermeer die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging van 2003, soos gewysig in 2013. Hy sê dit bly ‘n noodsaaklike deel van die land se ekonomiese landskap. Mashatile sê oor die afgelope 22 jaar het die beleid asook wetgewende […]
# AfriForum urges the Independent Police Investigative Directorate to urgently investigate the theft of 17 firearms from the Humansdorp traffic department in the Eastern Cape. According to the organisation, the guns were stolen in a break-in last week, despite claims of tight security. AfriForum’s Jacques Broodryk says this is part of a broader pattern of […]
# The DA has condemned the murder of Stellenbosch councillor and mayoral committee member for Community Service, Xolile Kalipa, who was gunned down in Kayamandi last night. Known as a dedicated public servant, Kalipa served his community with compassion and commitment. The DA’s Tertuis Simmers has called for the swift arrest of the perpetrators:
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika sal nie ‘n inklusiewe ekonomie bereik terwyl korrupsie in die openbare en private sektor voortduur nie. Hy sê korrupsie belemmer die groei van klein en mediumgrootte ondernemings deur toenemende koste, minder wins, en onsekerheid. Mashatile sê die bevordering van ‘n inklusiewe ekonomie vereis ‘n verbintenis om korrupsie aan te […]