# Die president van die ANC-jeugliga, Collen Malatji, doen ‘n beroep op die regering en die Nasionale Tesourie om meer fondse aan munisipaliteite toe te ken. Malatji het gister die ANC-jeugliga toegespreek tydens die Oos-Kaapse 16 Junie-herdenking in Mount Ayliff, in die Alfred Nzo-streek. Hy sê baie provinsiale departemente in die land het nie die […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het gereageer op ‘n parlementêre vraag van die EFF-LP Mandla Shikwambana, oor oortyduitgawes vir Eskom-werknemers. Die finansiële verslag toon dat meer as 10-miljoen-rand aan raadsfooie en drie-miljard-rand se oortyd betaal is. Ramokgopa sê die bedrae wat betaal is, sluit fooie in vir beide raadsvergaderings en subkomiteevergaderings. […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê geslagsgeweld is steeds een van die dringendste kwessies wat gemeenskappe regoor die land raak. Die vereniging se woordvoerder, Claude Naiker, sê te veel lewens is verloor, en te veel gesinne het gely as gevolg van sinnelose dade van geweld. Hy sê die vereniging doen ‘n beroep op gemeenskapslede om […]
# ANC Youth League president, Collen Malatji is calling on government and the National Treasury to allocate more funds to municipalities. Malatjiwas addressing the ANC Youth League in the Eastern Cape June 16 Commemoration rally in Mount Ayliff, in the Alfred Nzo Region yesterday. He says many provincial departments in the country failed to spent the funds […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa responded to parliamentary questions from EFF MP Mandla Shikwambana, enquiring about overtime expenditure for Eskom employees. Its financial report reveals over 10-million-rand in board fees and three-billion-rand in overtime were paid out. Ramokgopa said the amounts paid included fees for both board meetings and subcommittee meetings. Energy expert […]
# The Public Servants Association says gender-based violence remains one of the most pressing issues affecting communities across the country. The association’s spokesperson, Claude Naiker says too many lives have been lost, and too many families have suffered as a result of senseless acts of violence. He says the PSA is urging community members to remain vigilant, report abuse, […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta doen ‘n dringende beroep op wetstoepassingsagentskappe om pogings te verskerp om misdadige netwerke wat in of om hoër onderwysinstellings doenig is, te identifiseer, te ondersoek en te verwyder. Hy sê die geteikende moord op die adjunk-visekanselier van die Walter Sisulu-universiteit, Sinethemba Mpambane, is ‘n bron van kommer. Makaneta sê misdaad […]
# Education activist Hendrick Makaneta is urgently calling on law enforcement agencies to intensify efforts to identify, investigate, and remove criminal networks operating in or around higher education institutions. He says the unlawful and intentional killing of the Walter Sisulu University deputy vice-chancellor, Sinethemba Mpambane is a cause for great concern. Makaneta says there must […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie sê hy het die jeug doelbewus aan die voorpunt van groen sirkel-ekonomie geplaas. Die regeringsinisiatiewe is ontwerp om vaardigheidsgapings te oorbrug en jeugdeelname aan groen oorgang te bespoedig. Die departement se adjunkdirekteur-generaal, Mmboneni Muofhe, sê van slim kleinhandelskonsepte tot volhoubare konstruksie met herwinde materiale, is innovasie nie […]