# RISE Mzansi sê hy het sy stryd teen onwettige dobbelary en vir dobbelhervorming na die land se wetstoepassingsagentskappe geneem. RISE Mzansi se woordvoerder, Mabine Seabe, sê die Valke werk daaraan om die plaag van onwettige dobbelary in Suid-Afrika te bekamp. Hy sê die party sal nie rus totdat daar dobbelhervorming in Suid-Afrika is nie:
# RISE Mzansi says it has taken its fight against illegal gambling and for gambling reforms to the country’s law enforcement agencies. RISE Mzanisi spokesperson, Mabine Seabe, says he can reveal that work is being done at the Hawks level to end the scourge of illegal gambling in South Africa. He says they will not rest […]
# The Forum for South Africa sê hulle is ontsteld oor kommentaar deur die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, ter verdediging en regstelling van die openbaarmaking deur die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Shamila Batohi. Die forumleier, Tebogo Mashilompane, sê Batohi se bewerings oor die infiltrasie van die NVG is waar. […]
# Eskom sê dieselverbruik sal na verwagting afneem namate meer eenhede herstel word en langtermyn onderhoud verminder word, om die beskikbare opwekkingsvermoë verhoog. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vir die jaar tot dusver het die kragverskaffer ongeveer 4,51-miljard-rand aan brandstof vir die oopsiklus-gasturbinevloot bestee, wat 768,64-gigawatt-ure opgewek het. Sy sê die dieseluitgawes is steeds binne die […]
# Die GOOD-party doen ‘n beroep op skoolbeheerliggame, onderwysdepartemente en gemeenskappe om rassisme by skole met die erns te hanteer wat dit verdien. Die party sê die jongste voorval van beweerde rassisme by die Bryandale Primary School in Bryanston is nog ‘n hartseer herinnering dat Suid-Afrikaanse skole nog ‘n lang pad moet loop voordat ware […]
# The GOOD Party is calling on school governing bodies, education departments, and communities to treat racism incidents at schools with the seriousness it deserve. The party says the latest incident of alleged racism at Bryandale Primary School in Bryanston is yet another painful reminder that South African schools still have a long way to […]
# The Forum for South Africa says it is disturbed by the comments of Justice and Constitutional Development minister Mmamoloko Kubayi in defending and correcting the disclosure made by National Director of Public Prosecutions, advocate Shamila Batohi. Forum leader, Tebogo Mashilompane, says Batohi’s allegations on the infiltration of the NPA hold water. He says, however, […]
# Die regering het die vrylating van twee Suid-Afrikaners uit aanhouding in die Republiek van Ekwatoriaal-Guinee verwelkom nadat hulle kwytskelding verleen is deur die land se president. Peter Huxham en Frik Potgieter is op 9 Februarie 2023 in hegtenis geneem op vals dwelmklagtes en daarna tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis. Die woordvoerder van die ministerie […]
# Die twee Suid-Afrikaanse ingenieurs, wat sedert 9 Februarie 2023 onwettig in Ekwatoriaal-Guinee aangehou is, is vrygelaat en is veilig tuis op Suid-Afrikaanse bodem. Hul vrylating volg op ‘n kwytskelding deur die president van Ekwatoriaal-Guinee, Teodoro Obiang Mbasogo. Frik Potgieter en Peter Huxham is persoonlik verwelkom deur die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald […]