# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina says her department is committed to advancing the government’s commitment to offer dignified sanitation to communities across the country. She recently handed over 403 newly constructed ventilated improved pit toilet structures for households in Fani, Ntsinga, and Maqhubela villages in the Eastern Cape. The project was funded through the department’s […]
# Die Outomobiel Assosiasie verwelkom die aansienlike vermindering in voertuigbotsings en sterftes wat oor die Paasnaweek aangemeld is. Ongelukke het van 209 verlede jaar tot 141 vanjaar afgeneem wat ‘n algehele vermindering van 32,5-persent is. Sterftes het van 307 verlede jaar tot 167 vanjaar gedaal – ‘n afname van 45,6-persent. Alle provinsies het verminderings in […]
# Eskom CEO Dan Marokane says they have now accepted that Treasury’s municipal debt relief plan, which offered a debt write-off to municipalities over three years, provided they comply with strict conditions, has failed. Of the municipalities that were approved for participation in the programme, 14 achieved the first debt write-off, which totalled 3.5-billion-rand, while 60 were […]
# Die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, sê die tydige afhandeling van toelaes vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding, en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, is noodsaaklik vir ʼn eenvoudige en deursigtige befondsingsproses. Dit volg na onlangse vertragings met uitbetalings van TVET-studente se toelaes. Dit sou op 25 April plaasvind, maar is deur […]
# Die Parlement hou vol die prosesse wat gevolg is om die 2025 fiskale raamwerk te aanvaar, was nie onwettig en volgens verkeerde prosedures nie omdat hulle die Grondwet nagekom het. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Nasionale Tesourie beveel om van voor af te begin nadat hy die fiskale raamwerk tersyde gestel het. Dit volg nadat […]
# Die regering moedig verbruikers aan om seker te maak hulle betaal van môre af die regte BTW-koers van 15-persent op alle produkte en dienste. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie se voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent omgekeer is. Die woordvoerder van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel, Kgomotso Ranoto, sê handelaars moet volgens die BTW-wet […]
The headlines of the leading newspapers on 30 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Department of Home Affairs is reviewing the country’s immigration regime and is expected to submit a revised guide to the cabinet in the first quarter of 2026. # And the Netwerk24 website: Leads with the police breakthrough in their […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Botswana wil handel, belegging en goeie internasionale verhoudinge bevorder. Hy het Botswana se president, Duma Boko, Woensdag by Mahlamba Ndlopfu, sy ampswoning in Pretoria, ontvang. Ramaphosa sê bilaterale betrekkinge tussen die twee lande is sterk en dek samewerking oor ʼn wye spektrum, insluitend politiek, ekonomie, die omgewing, wetenskap […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Departement van Binnelandse Sake is besig om die land se immigrasieregime te hersien en sal na verwagting ‘n hersiene gids in die eerste kwartaal van 2026 aan die kabinet voorlê. # En die Netwerk24-webblad: Lei met die polisie […]