# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, sê hy is verwyder op grond van vals sameswerings-aantygings om die party se leier, Jacob Zuma, uit die kussings te lig. Shivambu voeg by hy word ook in ‘n vals intelligensieverslag beskuldig van samewerking met buitestaanders om beheer te neem van die party. Hy glo sy […]
# The ANC has called for unity and compassion as communities in the Eastern Cape begin to rebuild after deadly floods. The party expressed deep sympathy to the families of the over 90 people who lost their lives, including 30 children, and the more than two-thousand-600 residents affected. ANC spokesperson Mahlengi Bhengu welcomed the declaration […]
# AfriForum het die Verenigde Koninkryk se besluit om die leier van die EFF, Julius Malema, ‘n visum te weier, verwelkom. Die Verenigde Koninkryk het na sy ekstremistiese retoriek en ondersteuning van groepe soos Hamas verwys en ook na sy getuienis in die Gelykheidshof in 2022 tydens AfriForum se saak oor die slagspreuk, Kill the […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan die Verenigde Arabiese Emirate weer versoek om die Gupta-broers uit te lewer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat, Andrea Johnson, het in die Parlement 12 onbeantwoorde diplomatieke punte bevestig. Die VAE het ‘n nuwe aansoek aangevra ondanks ‘n vorige aansoek. Johnson het in die Parlement gesê bykomende aanklagte sal ingesluit word. […]
# ActionSA’s Athol Trollip has called for the suspension of National Director of Public Prosecutions, Shamila Batohi, citing systemic dysfunction in the National Prosecuting Authority. Handing over a memorandum to Justice minister Mmamoloko Kubayi in Pretoria, ActionSA urged president Cyril Ramaphosa to act. He says failed prosecutions and inaction on high-profile cases show the NPA […]
# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, het ‘n nasionale raadplegingsproses oor die stigting van ‘n nuwe politieke beweging aangekondig. Hy is onlangs van sy senior posisie onthef na sy omstrede besoek aan Shepherd Bushiri se kerk in Malawi. Shivambu het op ‘n mediakonferensie gesê die doel van die beweging is om ‘n […]
# Former MK Party secretary-general Floyd Shivambu says he was removed from his position based on false claims that he was plotting to oust party leader Jacob Zuma. Shivambu added a fake intelligence report accused him of working with outsiders to take control of the party. He believes his removal was the result of internal […]
# The National Prosecuting Authority will resubmit an extradition request for the Gupta brothers to the United Arab Emirates. Speaking in Parliament, Head of the Investigating Directorate, Andrea Johnson, confirmed 12 unanswered diplomatic notes. Despite prior vetting, the UAE asked for a fresh application. Johnson told Parliament that additional charges will be included. Thus far, […]
# ActionSA in die Oos-Kaap verwelkom die bevindings en stappe wat die Openbare Beskermer, advokaat Kholeka Gcaleka, aangekondig het. Die party sê dit volg ná haar ondersoek na die growwe wanadministrasie en korrupsie toe die Lesseyton-sportveld in die Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit gebou is. Luzuko Gedze van ActionSA sê die Openbare Beskermer het bevind ‘n […]