# The Durban Specialised Commercial Crimes Court in KwaZulu-Natal has postponed the case of seven people accused of being part of a fake passport syndicate to Friday for legal aid and a bail application. Home Affairs officials are allegedly also involved in the scam. They face charges of fraud, corruption, and immigration law violations. National […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Sipho Duma, het die dodetal in vanoggend se botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor naby Vryheid van 12 na tien aangepas nadat die toneel, hospitale en lykshuise noukeurig deursoek is. Drie vroue en sewe mans is dood en meer as 30 mense beseer. Duma sê swak sigbaarheid het […]
# ActionSA says trade and transport infrastructure is underperforming, holding back economic growth and jobs. According to the party, Durban and Cape Town ports have dropped in global rankings, while freight rail volumes remain stagnant, limiting growth in key sectors like mining and agriculture. ActionSA’s Lerato Ngobeni told the media although Eskom’s energy availability has […]
# KwaZulu-Natal Transport MEC Sipho Duma has revised the death toll in this morning’s crash between a bus and a truck at Vryheid from 12 to ten following a detailed inspection of the scene, hospitals, and mortuaries. Three women and seven men died, and over 30 other people sustained injuries. The two drivers survived. Duma […]
# AfriForum het die Nasionale Vervolgingsgesag gevra om strenger vonnisse op te lê vir diefstal van koperkabels en om dit te klassifiseer as ekonomiese sabotasie. Jacques Broodryk van AfriForum sê diewe vernietig die infrastruktuur en laat gemeenskappe in die donker. Hy beklemtoon die behoefte vir tronkstraf en waarsku dat die burgerlike samelewing mag intree om […]
# Die Bellville Handelsmisdaadhof in die Wes-Kaap het die hoof van Platinum Forex, Colin Davids, sy maatskappy, asook sy bemarkingsbestuurder, Derek Bredenkamp, skuldig gevind van bedrog en geldwassery. Hulle het onwettig 329- miljoen-rand aan openbare fondse gewerf vir buitelandse valuta-handel, 87,5-miljoen-rand verloor, en opbrengste met nuwe deposito’s betaal. Die hof het bevind hulle het nie […]
# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê president Cyril Ramaphosa gebruik die G7-leiersberaad in Kanada om wêreldwye samewerking rakende belangrike kwessies te versterk. Dit sluit in klimaatsverandering, veldbrandbestuur, die herstel van vrede en energie-oorgang. Magwenya voeg by Ramaphosa sal ook druk uitoefen vir wêreldwye samewerking oor kritieke minerale en konflikoplossing, en sal hande […]
# The South African Defence Force says weapons and equipment used by soldiers in the Democratic Republic of Congo are being returned. This follows the phased withdrawal after a ceasefire in the war-torn eastern DRC. SANDF’s Siphiwe Sangweni says the process is ongoing with around 80-percent of the equipment being moved from Goma to a […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê die eerste groep soldate wat teruggekeer het van die Demokratiese Republiek die Kongo se demobilisering is voltooi. Hulle terugkeer volg op ‘n wapenstilstand tussen M23-rebelle en DRK-magte. ‘n Derde groep van 248 het gister op die Bram Fischer-lughawe in Bloemfontein geland en sal by die Militêre Basis Tempe in […]