# The minister of Finance Enoch Godongwana has reduced the budget for the South African National Defence Force’s peacekeeping mission in the Democratic Republic of Congo. However, the funds for safely withdrawing troops have increased to three-billion-rand. In his budget speech, Godongwana said this shift reflects the planned phased withdrawal from the DRC, focusing more […]
# Minister of Finance, Enoch Godongwana says the VAT rate will remain unchanged at 15-percent, as the National Treasury prioritises public consultation over increasing revenue. Delivering his budget speech, Godongwana said that while raising VAT could boost fiscal resources, concerns about its impact on the poor influenced the decision to keep it unchanged. He emphasised […]
# Alle oë is vandag op Washington DC gerig, met die ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, by die Withuis. Die vergadering begin vanmiddag om 5:30 en sluit ‘n werks-middagete en bilaterale gesprekke in. Ramaphosa word vergesel deur sleutelministers, Ronald Lamola, Khumbudzo Ntshavheni, Parks Tau en John Steenhuisen, sowel as […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ekonomiese groei sonder besuinigingsmaatreëls belowe, ten spyte van Suid-Afrika se toenemende fiskale uitdagings. Hy het in sy derde begrotingstoespraak gesê die regering sal besteding oor die volgende drie jaar met 5,4-persent verhoog, terwyl hy die verhoging van BTW of die instel van groot nuwe belastings uitstel. Godongwana […]
# Finance minister Enoch Godongwana has promised economic growth without austerity, despite South Africa’s deepening fiscal challenges. In his third budget speech, he said the government will increase spending by 5.4-percent over the next three years, while holding off on raising VAT or introducing major new taxes. Godongwana acknowledged rising debt-service costs, now projected at […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, meen nou die ekonomie sal vanjaar teen 1,4-persent groei, laer as die 1,9-persent wat hy in Maart voorspel het. Hy het vandag sy derde begroting in Kaapstad voorgelê. Godongwana voorspel die reële BBP-groei sal oor die volgende twee jaar matig styg tot 1,6-persent in 2026 en 1,8-persent in […]
# Die Black Business Council het gewaarsku teen die verandering van Suid-Afrika se transformasiewette om Elon Musk se Starlink te akkommodeer. Berigte dui daarop dat die regering ‘n plan het vir Starlink om die 30-persent vereiste van swart eienaarskap in terme van Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleide, te omseil. Die Kommunikasiedepartement het ‘n ekwiteits-ekwivalensiemodel voorgestel wat beleggings […]
# Arbeids- en gemeenskapsorganisasies onder die vaandel van People Against Budget Cuts het voortdurende besparingsmaatreëls veroordeel en gewaarsku dat dit ongelykheid vererger en kwesbare gemeenskappe benadeel. Die koalsie beoog om openbare teenkanting teen die regering se fiskale beleid te mobiliseer. Eerwaarde Allan Boesak het in Kaapstad aan die media gesê ‘n beroep word gedoen op […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het aangekondig die brandstofheffing sal die eerste keer in drie jaar verhoog word. Dit beteken die algemene brandstofheffing sal vanaf die vierde Junie styg met 16-sent per liter vir petrol en 15-sent per liter vir diesel. Dit is die enigste nuwe belastingvoorstel in vanjaar se begroting en vul […]