# Regter Nathan Erasmus het die verdediging se aansoek geweier om aanklagte te laat vaar teen Kelly Smith en Steveno van Rhyn in die Joslin Smith-verhoor. Die verdediging het ‘n gebrek aan geloofwaardige bewyse aangevoer, maar die Hooggeregshof, wat in Saldanhabaai sit, het beslis dat daar wel ‘n saak teen hulle is. Van Rhyn en […]
# Judge Nathan Erasmus has denied defence applications to drop charges against Kelly Smith and Steveno van Rhyn in the Joslin Smith trial. Despite arguments citing lack of credible evidence, the High Court sitting in Saldanha Bay ruled that there is a case to answer. Accused duo, Van Rhyn and Jacquen Appollis, chose not to […]
# Die Verkiesingskommissie het meer as 23-duisend stemdistrikte by nuwe wyksgrense aangepas ter voorbereiding vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Dit volg op die voltooiing van die eerste fase van die munisipale afbakeningsproses deur die Afbakeningskommissie. Die OVK sê die aanpassing van stemdistrikte met nuut afgebakende wyke verseker akkurate kiesersverteenwoordiging en doeltreffende verkiesingsbeplanning. Die OVK […]
# Die Verkiesingskommissie het met konsultasie begin oor die haalbaarheid van die gebruik van elektroniese stemmery. Die publiek het ses maande om hul kommentaar in te dien. Die proses volg op ‘n drie-dag e-stemkonferensie in Kaapstad verlede maand. ‘n Konsepbeleid word teen Maart volgende jaar verwag. Uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, het die […]
# Die GOOD-party sê die daling in inflasie tot 2,7-persent verlede maand teen die 3,2-persent in Februarie, behoort die Suid-Afrikaanse Reserwebank aan te spoor om druk op verbruikers te verlig. Inflasie is tans onder die teiken van drie- tot ses-persent, en die party versoek die bank se Monetêre Beleidskomitee om rentekoerse te verlaag. Die sekretaris-generaal, […]
# The Electoral Commission has begun consultations on the feasibility of introducing electronic voting. Citizens have six months to submit their views. The process follows a three-day e-voting conference in Cape Town last month. A review of submissions will take place in October, with a draft policy expected by March next year. IEC CEO Sy […]
# United Action for Transformation neem die Departement van Basiese Onderwys hof toe oor die versuim om die spertye vir die uitroei van puttoilette in skole te haal. Die woordvoerder, Mighty Mabule, sê die regering se gebrek aan optrede stel kinders se gesondheid en waardigheid in gevaar. Hy sê ondanks herhaalde beloftes duur onveilige sanitasie […]
# The GOOD Party says the drop in inflation to 2.7-percent last month, down from 3.2-percent in February, should prompt the South African Reserve Bank to ease the pressure on consumers. With inflation now below the three- to six-percent target range, the party urges the bank’s Monetary Policy Committee to cut interest rates. GOOD secretary-general […]
# The Electoral Commission has aligned over 23-thousand voting districts to new ward boundaries ahead of next year’s local government elections. This follows the completion of the first phase of the municipal demarcation process by the Demarcation Board. The commission says aligning voting districts with newly demarcated wards ensures accurate voter representation and efficient electoral […]