# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê die beroepe vir leierskapverandering by die Nasionale Vervolgingsgesag is bloot oppervlakkig tensy dit gepaardgaan met strukturele hervorming en opregte steun van werknemers. Daar is druk dat die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi moet bedank, te midde van kommer oor die NVG se mislukking in die vervolging van […]
# Cosatu sê hy het by SATAWU aangesluit om ʼn suksesvolle hofaansoek te vier wat werkers toestemming gee om op bates van Mafoko Security beslag te lê. Die Hooggeregshof in Johannesburg het ten gunste van 144 gewese werkers van Mafoko Security beslis. Die werkers wil pensioenbydraes wat die maatskappy van hul salarisse afgetrek het maar […]
# Die minister van Staatsdiens en Administrasie, Mzamo Buthelezi, het die sesde vergadering van die Ekonomiese Bestuurskool vir staatsdiensleiers in Ghana verwelkom. Dit is ‘n samewerkingsinisiatief wat geskep is om bestuur onder regeringsleiers van Suid-Afrika, Ghana en Kenia te verbeter. Buthelezi sê die doel is om leierskap- en oorsigvermoëns te verbeter, bestuursuitdagings te heroorweeg en […]
# Eskom CEO Dan Marokane says they are seeking to integrate cleaner generation into its coal-heavy mix and reduce its overall emissions by 40-percent. The power utility currently has a five-gigawatt pipeline of projects at various stages of development on the sites of six coal power stations. This includes the Komati Power Station in Mpumalanga, […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die finale besluit om die Israelse ambassade in Suid-Afrika te sluit, word nog deur die kabinet verwerk. Die Parlement het die ambassade in 2023 afgegradeer weens Israel se voortdurende besetting van Palestynse gebiede. In reaksie op mondelinge vrae Dinsdag in die Nasionale Raad van […]
# The Public Servants Association says calls for leadership changes in the National Prosecuting Authority will remain superficial, unless accompanied by structural reform and genuine support for employees. There have been calls for National Director of Public Prosecutions, Shamila Batohi, to resign amid growing concerns about the NPA’s failure to prosecute state capture cases. PSA’s spokesperson, […]
The headlines of the leading newspapers on 18 June 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports billionaire Elon Musk’s Starlink told the minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, that they will connect about five thousand rural schools in South Africa to their network as part of the benefits that the country will derive from […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die miljardêr Elon Musk se Starlink het aan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau gesê hulle sal sowat vyfduisend landelike skole in Suid-Afrika op hulle netwerk verbind as deel van die voordele wat die land sal […]
# Die DA sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se gewese administrateur, Freeman Nomvalo, het versuim om vir die nuwe raad ʼn oorhandigingsverslag te laat. Die party sê dis ten spyte van betaling van 5,5-miljoen-rand vir die tien maande en twee weke van sy kontrak. Die DA sê ʼn oorhandigingsverslag sou die nuwe raad […]