# Omgewingsorganisasies het afgevaardigdes van die G20 wat die ministeriële vergadering van die werkgroep oor die Omgewing en Klimaatsvolhoubaarheid in Kaapstad bywoon, aangemoedig om olie- en gasboorwerk teen te staan, oseane te beskerm en kusbestaan te beveilig. Die vergadering eindig vandag. Lisa Makaula van Green Connection doen ‘n beroep vir hernubare energie, billike klimaatsfinansiering en […]
# The Presidency says the national dialogue process has reached a pivotal stage, with the completion of the nomination of sectoral representatives to the steering committee. The national convention held in August approved the mandate, responsibilities and composition of the committee. The Presidency says no less than 26 sectors have submitted nominations for the committee. […]
# The 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10 winners have been revealed, picked from 167 wines entered by 98 producers. The winners include Ataraxia Sauvignon Blanc 2025 from the Hermanus region, Robertson’s Rietvallei John B Sauvignon Blanc 2025, and Merwida Sauvignon Blanc 2025 from Breedekloof. Sauvignon Blanc SA chairperson, Elunda Basson, says the winning wines […]
# The Public Servants Association has welcomed the decision by the Department of Employment and Labour to close the Government Printing Works in its Bosman Street office in Pretoria. This is due to occupational health and safety non-compliance. PSA’s Claude Naiker says they have continuously advocated for the protection of the rights of the GPW […]
# Environmental organisations have urged G20 delegates attending the Environment and Climate Sustainability Working Group Ministerial Meeting in Cape Town to oppose oil and gas drilling, protect oceans, and safeguard coastal livelihoods. The meeting ends today. Green Connection’s Lisa Makaula says they are calling for renewable energy, fair climate finance and clean energy projects:
# Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê Amerika se handelstariewe sal nie Suid-Afrika se brandstofsekerheid beïnvloed nie. President Donald Trump van Amerika het in Augustus ʼn tariefverhoging van 30-persent ingestel op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika. Mantashe sê omdat die land nie brandstof na Amerika uitvoer nie, is daar geen uitwerking op […]
# Die program vir die ontwikkeling van Entrepreneurskap in Hoër Onderwys omskep Suid-Afrikaanse universiteite in enjinkamers van innovasie. Dit rus studente toe met entrepreneursvaardighede en bevorder innovasie, om maatskaplik bewuste en volhoubaarheidsgedrewe leiers skep. Die direkteur van Entrepreneurskap aan die Universiteite Suid-Afrika, Edwell Gumbo, sê dit is belangrik om jong innoveerders te ondersteun en entrepreneurskap […]
# Die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, sê hy vrees vir sy lewe nadat die polisie gister ʼn klopjag uitgevoer het by sy sakeonderneming in Mahikeng. Die polisie sê dis deel van ʼn voortgaande ondersoek wat reeds voor die Madlanga-kommissie en die parlementêre ad hoc-komitee bespreek is. Hy word beskuldig dat hy deel was […]
# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê hoë staatskuld en fiskale druk, maak dit belangrik om groei-georiënteerde makro-ekonomiese beleid na te volg om langtermyn-groeimoontlikhede te bevorder. G20-lande se ministers van Finansies en sentrale banke se presidente het hierdie week in Washington hul toewyding bevestig om globale groei te stabiliseer, skuldkwessies te hanteer en Afrika […]