# A yellow level two warning has been issued for the North West today, as heavy rain may lead to localised flooding. The South African Weather Service says scattered showers and thundershowers are expected across the central interior, Free State, and Northern Cape this weekend, while the Western Cape and other southern and western areas […]
# Police minister Senzo Mchunu has told Parliament’s ad hoc committee that president Cyril Ramaphosa agreed with the decision to disband the political killings task team. This statement contradicts claims by KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, who previously raised concerns over political interference in the unit’s closure. Mchunu said he acted with full knowledge of […]
# Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het sewe nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat aangemeld. Ses is in Viljoenskroon/Vredefort en een in Sasolburg, wat die provinsiale totaal op 49 te staan bring. Agt verskillende uitbrekings strek oor vyf munisipaliteite, insluitend Kroonstad, Deneysville en Edenville. Inentings op besmette plase word onmiddellik gedoen om […]
# Statistieke Suid-Afrika sê die aantal siviele dagvaardings vir skuld het met 7,4-persent in die drie maande tot Augustus gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Siviele vonnisse het met 8,7-persent gedaal teenoor dieselfde tydperk die vorige jaar. Onica Mushwana van Statistieke SA sê die data toon dat minder skuldsake verwerk word, maar die finansiële […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het ‘n 18-jarige seun tot 25-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op ‘n graad 10-leerder van die Hoërskool Overberg in Caledon, Deveney Nel. Die tiener, wie se identiteit ingevolge die Kinderwet beskerm word, is ook skuldig bevind aan regsverydeling as deel van ‘n pleitooreenkoms. Deveney se liggaam is op 14 Augustus […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut sê Eskom en die Nasionale Kernreguleerder stel openbare veiligheid in gevaar deur ‘n 20-jaar lisensieverlenging vir Koeberg-kernkragstasie se eenheid twee goed te keur sonder om agterstallige veiligheidstoetse te voltooi. Hulle waarsku om op verouderde of onvolledige data te vertrou, kan Kaapstad se vier-miljoen inwoners in gevaar kan stel. Francesca […]
# The Transport ministry has released preliminary findings into the Limpopo bus crash that killed 43 people on the N1 north over the weekend. The bus en route to Zimbabwe was overloaded with 91 passengers in a 62-seat vehicle, and only half of its brakes were working, while the trailer had no functioning brakes. The […]
# Die DA veroordeel die vertraging in die vrystelling van misdaadstatistieke van Januarie tot Maart, wat nou sewe weke laat is. Die DA se woordvoerder oor die Polisie, Lisa Schickerling, sê die gebrek aan data belemmer stasies se vermoë om te beplan en hulpbronne toe te ken, veral voor die feestyd. Sy sê die DA […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Ontwikkelingsplan verskans maatskaplike geregtigheid as ‘n reg, nie ‘n voorreg nie. Vordering om dit en die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte te bereik, is egter van koers af. Ramaphosa het gapings tussen beleid en praktyk uitgelig, met stygende voedselonsekerheid en wanvoedingsgevalle wat binne vyf-jaar met 26-persent gestyg het. […]